NUUS & MEDIA
Wil om te help
Maatskaplike werk is ʼn professie. Maatskaplike werkers lewer dienste aan individue, groepe en gemeenskappe. Daar is so baie stereotipes van wat maatskaplike werkers doen. Christia Potgieter, hoof van Solidariteit Helpende Hand se Maatskaplikewerkdienste-afdeling, verduidelik dat die publiek ongelukkig meestal onbewus…
Gee jy reg of verloor jy jou geloof in die mensdom?
Gee jy reg of verloor jy jou geloof in die mensdom? As maatskaplike werker sien ek gereeld mense wat swaarkry en hoe die nood al groter raak. In die stede staan daar op elke hoek iemand wat bedel vir kos.…
Die krag van HOOP in die maatskaplikewerk professie
“En mag die God van HOOP julle vervul met alle blydskap en vrede deur die GELOOF, dat julle oorvloedig kan wees in die HOOP deur die KRAG van die Heilige Gees!” Romeine 15:13 Ons klim vroeg in die kar en…
IN DIE SKOENE VAN ‘N MAATSKAPLIKE WERKER
Suid Afrika is ‘n land van melk en heuning, maar ook ‘n land waar uitdagings en triomfe hand aan hand stap. In hierdie land stap maatskaplike werkers daagliks deur strate in gemeenskappe wat seer ervaar en poog om hoop te…
Artikel: Marna Swanepoel
B-R-A-A-F is ‘n nuwe woord in my Maatskaplikewerkwoordeboek. Dit het baie betekenisse … Wie sou nou kon dink ‘n mens sal so baie van jouself kan leer by ‘n gelukbringer met spiere so groot soos Arnold Schwarzenegger s’n en met…
AANMELDING VAN MISHANDELING VAN KWESBARE GROEPE
‘n Ideale samelewing sou een wees waar sorg en empatie vir ons medemens die kern is. Wanneer ons na ons kwesbare groepe soos kinders, bejaardes en persone met gestremdhede kyk, is dit van kardinale belang dat ons hulle beskerm en…
Uit die dagboek van ‘n maatskaplike werker
Bianca Steyn As ‘n maatskaplike werker sit ek met ʼn arsenaal van stories wat sorgvuldig in my binnekant geliasseer is onder “konfidensieel – hanteer sagkens”. Elke nou en dan kry ek die voorreg om uit hierdie liasseerkabinet stories van onthou…
‘n Beskermende hand vir ons kinders en kwesbares
Bianca Oosthuyzen In die skemer van ons samelewing, waar die son se laaste strale die aarde omhul, ontvou ‘n storie oor drie individue. ‘n Klein gesiggie, bleek en hongerig, staar na die leë bord voor hom. Sy maag gor, maar…
Dankbare harte
Uit die dagboek van ‘n maatskaplike werker As maatskaplike werker bly ek nederig dankbaar vir die geleentheid om my beroep te kan beoefen en daardeur my drome en passie te kan uitleef. Die lewe vat jou soms deur baie slaggate,…
Liewe Leser
Brief 54 Ek het in die Vrystaat op ’n klein dorpie groot geword. Wanneer die lang skoolvakansies aanbreek, het ons vir my grootouers op die plaas gaan kuier. Ons moes ver reis en as kind het ek altyd opgesien teen…
BRIEF 137: Die lewe en sy dinge
Liewe Leser Ek het onlangs ‘n nota in my veldjoernaal gemaak van ‘n plasing wat ek raakgelees het: “Soms gaan…
Nog ’n bekende neem honger in sy visier
Solidariteit Helpende Hand is trots en opgewonde om Jo Black by HelpJag se ambassadeurspan te verwelkom. Met sy aanstelling snoer vier uiteenlopende, maar eensgesinde stemme kragte saam om praktiese hulp en hoop na gemeenskappe regoor Suid-Afrika te bring.
BRIEF 136: ‘n Student se lig
Liewe Leser In my 20’s het ek baie selfondersoekende vrae gehad. Vrae soos: Waarom is ek hier? Wat kan ek…
BRIEF 135: Wat ‘n boer nie vergeet nie
Liewe Leser Verlede jaar het Solidariteit Helpende Hand se Wes-Kaap-streek mooi stories oor hul gemeenskapsprojekte gedeel. Een storie het in…
LIEWE LESER: ONS IS TERUG
Liewe Leser Op die plaas vind ek sielsrus in die natuur. Dis ‘n plek omring met berge, bosbouplantasies en melkkoeie…
BRIEF 132: 2025 In ‘n neutedop
Soos die jaar tot ‘n einde kom, kyk ons terug op ‘n tyd van uitdagings én groei. Hierdie jaar het…
Oorkom eensaamheid tydens die Feesseisoen – Bou bruggies na ander
Kersfees word dikwels uitgebeeld as ‘n tyd van saamwees, gesinne en gelag – maar vir baie mense is dit die…
Hanteer verlies tydens die Feesseisoen – Vier die herinneringe, selfs tussen die trane
Die Kersseisoen bring liggies, musiek en saamwees – maar vir iemand wat ‘n geliefde verloor het, kan dit ‘n pynlike…
Die Kersfees met burgers op die strand
Ek onthou nog die wonderlikste Kersfees van my lewe. Snaaks genoeg was dit juis die een toe niks volgens plan…
BRIEF 131: WAAR ONS GEPLAAS IS
In ‘n tyd waar soveel stemme hard praat en elkeen sy eie belang probeer bevorder, is dit belangrik om weer…
HELPENDE HAND NUUS OP MAROELA MEDIA
BESOEK ONS OP SOSIALE MEDIA