NUUS & MEDIA

LieweLeser

Brief 53 Ek het onlangs ’n anonieme plasing raakgelees wat sê dat die grootste veldbrand deur ’n enkele vuurhoutjie veroorsaak kan word. Ek het dadelik aan hoop begin dink en later ook stadig begin kou aan die filosoof Friedrich Nietzsche…

HOOPDRAERS

Hilde Kruger, 2024 Wanneer die ligte af gaan, maar niemand dit sien nie. En die stilte begin skree, maar niemand dit hoor nie. Harte met gate in … Bejaardes wat lanklaas kon sing … Onsekerhede met vrae wat oorloop ……

#LieweLeser

Brief 52 Ek onthou hoe ek jare terug die heel eerste keer ’n maatskaplikewerker sien huil het. Dit was vir my vreemd om trane op die persoon se gesig te sien eerder as die daaglikse glimlag waaraan ek gewoond was. …

Die wil om te help

Deur René Roux Adjunk- Uitvoerende Hoof Media en Woordvoering: Solidariteit Helpende Hand Hier staan ons weer aan die begin van Maart. Elke jaar in Maart vier ons Die Wil om te Help, ons vier maatskaplike werkers, en ons dink aan…

#LieweLeser

Brief 51 #LieweLeser In ons huis het Vrydagaande hand aan hand gegaan met gesinsaande. As ’n klein dogtertjie het ek altyd daarna uitgesien laat op ‘n Vrydagmiddag die dorp se alombekende videowinkel saam met my gesin te besoek en twee…

‘n Stem vir kindwees

Dané Kotze As student het ek die geleentheid gehad om groepwerk te doen met hoërskoolkinders wat as moeilikheidmakers bestempel is. Hierdie storie oor daardie groep kinders is so na aan my hart dat ek dit nooit sal vergeet nie. Een…

Hoe beskerm jy die kwesbares?

Weet jy wat om te doen as jy vermoed kinders, bejaardes of persone met gestremdhede word verwaarloos of mishandel? Solidariteit Helpende Hand se maatskaplike werkers kry die afgelope tyd baie navrae vanuit die gemeenskap oor die proses van maatskaplike aanmeldings…

Doen jou deel. Meld kindermishandeling aan!

Wanneer die woord “kindermishandeling” gehoor word, is baie mense geneig om hulle koppe weg te draai en anderpad te kyk, want dit is bloot net te seer om te hoor. Die realiteit is dat kindermishandeling in alle gemeenskappe voorkom en…

Die realiteit van bejaardemishandeling

Bejaardes speel ’n belangrike rol in gesinne, families en gemeenskappe veral omdat hulle kennis en vaardighede het om te deel. Solidariteit Helpende Hand het die afgelope tyd verskeie versoeke gekry om hulp te bied aan bejaardes wat moontlik blootgestel is…

‘n Goedvoel-storie

Oor die jare het ek al ‘n geheue-repertoire van die ervarings tydens my loopbaan as maatskaplike werker opgebou. Die meeste stories het baie hartseer begin, maar heelwat daarvan het gelukkig geëindig. Ek wil ek graag vir julle een van die…

BRIEF 137: Die lewe en sy dinge

Liewe Leser Ek het onlangs ‘n nota in my veldjoernaal gemaak van ‘n plasing wat ek raakgelees het: “Soms gaan…

Nog ’n bekende neem honger in sy visier

Solidariteit Helpende Hand is trots en opgewonde om Jo Black by HelpJag se ambassadeurspan te verwelkom. Met sy aanstelling snoer vier uiteenlopende, maar eensgesinde stemme kragte saam om praktiese hulp en hoop na gemeenskappe regoor Suid-Afrika te bring.

BRIEF 136: ‘n Student se lig

Liewe Leser In my 20’s het ek baie selfondersoekende vrae gehad. Vrae soos: Waarom is ek hier? Wat kan ek…

BRIEF 135: Wat ‘n boer nie vergeet nie

Liewe Leser Verlede jaar het Solidariteit Helpende Hand se Wes-Kaap-streek mooi stories oor hul gemeenskapsprojekte gedeel. Een storie het in…

LIEWE LESER: ONS IS TERUG

Liewe Leser Op die plaas vind ek sielsrus in die natuur. Dis ‘n plek omring met berge, bosbouplantasies en melkkoeie…

BRIEF 132: 2025 In ‘n neutedop

Soos die jaar tot ‘n einde kom, kyk ons terug op ‘n tyd van uitdagings én groei. Hierdie jaar het…

Oorkom eensaamheid tydens die Feesseisoen – Bou bruggies na ander

Kersfees word dikwels uitgebeeld as ‘n tyd van saamwees, gesinne en gelag – maar vir baie mense is dit die…

Hanteer verlies tydens die Feesseisoen – Vier die herinneringe, selfs tussen die trane

Die Kersseisoen bring liggies, musiek en saamwees – maar vir iemand wat ‘n geliefde verloor het, kan dit ‘n pynlike…

Die Kersfees met burgers op die strand

Ek onthou nog die wonderlikste Kersfees van my lewe. Snaaks genoeg was dit juis die een toe niks volgens plan…

BRIEF 131: WAAR ONS GEPLAAS IS

In ‘n tyd waar soveel stemme hard praat en elkeen sy eie belang probeer bevorder, is dit belangrik om weer…

HELPENDE HAND NUUS OP MAROELA MEDIA

BESOEK ONS OP SOSIALE MEDIA