NUUS & MEDIA

BRIEF 65: TOE DEURE

Brief 65 Die lewe het my al met baie vrae gelos. Dis hoe dit werk … Die lewe gebeur en soms dring ons op antwoorde aan, want ons wil verstaan waarom dinge gebeur het soos dit het. Een van die…

Van krisis tot hoop: ʼn Krisisberaad vir maatskaplike werkers

Rene Roux Vestuurshoof: Media Solidariteit Helpende Hand Solidariteit en Solidariteit Helpende Hand het al reeds deur die loop van die jaar die nood gesien om ʼn krisisberaad aan te bied vir ons maatskaplike werkers en die organisasies waar hierdie maatskaplike…

BRIEF 64: GEE DIT ‘N NAAM

Brief 64 Een van my gunstelingskrywers, Seth Godin, verduidelik in een van sy nuusbriewe dat Isaac Newton nie swaartekrag geskep het nie maar dit bloot net ontdek het. Godin verduidelik verder dat swaartekrag nog altyd daar was, maar die feit…

Jou ware skoonheid kom van binne. Wees trots op wie jy is!

René Roux Bestuurshoof: Media Solidariteit Helpende Hand “Julle skoonheid moet nie bestaan in uiterlike dinge soos haarkapsels, juwele en sierlike klere nie. Nee, julle skoonheid moet dié van die innerlike mens wees: blywende beskeidenheid en kalmte van gees. Dit het…

BRIEF 63: HIER OM TE BLY

Brief 63 Ek het die voorreg gehad om sowat drie weke gelede saggies deur ’n Familie-bybel te blaai. Dié ou Nederlandse Bybel dateer vanuit die vroeë 1800’s. In daardie jare was die Bybels besonder dik en swaar. Vandag lees ons…

[Mediaverklaring] Helpende Hand se droom vir 2024: Waardes wat werk

Solidariteit Helpende Hand, ‘n organisasie wat op die opvoeding, opleiding en ontwikkeling van gemeenskappe fokus, het pas sy tema vir 2024 bekend gemaak: Waardes wat werk. Die organisasie wil sy personeel, taklede, ondersteuners en donateurs daarvan bewus maak dat hulle…

[Artikel] Glo jy regtig in jou geloof? #WaardesWatWerk

Rene Roux Bestuurshoof: Media Solidariteit Helpende Hand Dié Bybelvers is aan almal goed bekend: “En Jesus antwoord hulle: Deur julle ongeloof; want, voorwaar Ek sê vir julle, as julle geloof het soos ʼn mosterdsaad sal julle vir hierdie berg sê:…

[Artikel] Wees dapper in jou roeping #WaardesWatWerk

Rene Roux Bestuurshoof: Media Solidariteit Helpende Hand Vandat ek ʼn jong meisie was, het ek gewonder oor wat my roeping is en wat die roeping sal wees wat ek eendag kan uitleef. Vir lank het ek gedink dit was om…

BRIEF 62: Feite Wen

Brief 62 Een van die moeilikste lesse wat ek in die lewe moes leer, was om te aanvaar dat nie almal van my gaan hou nie en dat wat mense van my dink eintlik niks met my te doen het…

Die impak op kinders wie se regte misken word

Deur Elrisa Botha Hoeveel anders sou die wêreld nie gelyk het as daar geen wette en menseregte was nie? Hoe kan ‘n mens sonder duidelike riglyne die mensdom se unieke persepsie en uitkyk op die lewe in lyn hou om…

BRIEF 163: Genoeg

#LieweLeser Ek lees tans The Psychology of Money deur Morgan Housel. Baie interessant. In die boek vertel die skrywer van…

DIE DEUGSAME VROU

Die Deugsame Vrou Haar stem is stil, haar hart is sterk – Dis God se wil wat deur haar werk.…

Brief 169: Spinnerakke van die lewe

#LieweLeser My pa het ‘n paar jaar terug aan ons verduidelik dat een van ‘n paar dinge kan gebeur as…

Brief 168: Vuurtorings en Vuurwagters

#LieweLeser ‘n Vuurtoring en ‘n kerktoring laat my telkens aan my ma dink. Wanneer ons saam deur Suid-Afrika reis en…

Brief 166: Die krag van ‘n hart wat gee

#LieweLeser My oupa was ‘n diensbare man. In die gemeenskap was hy bekend vir sy helpende hand, grappies, positiewe gesindheid…

BRIEF 161: Die buurman wat nooit gekla het nie

#LieweLeser Daar trek toe dié week ‘n ou oom uit ons straat uit. My buurman. Dis nie iemand wat groot…

BRIEF 160: Jou gawes het waarde

#LieweLeser Ek het ‘n jong vriend wat baie ure aan sy werk toewy. Sy werksdag begin net voor sonop en…

Werksyn: Waar welstand deur deelname groei

Gemeenskappe floreer nie wanneer mense net hulp ontvang nie – hulle floreer wanneer mense die geleentheid kry om self te bou, by te dra en saam te groei. Dit is juis op dié denkraamwerk wat Solidariteit Helpende Hand se werksaamhede gebou is: Werksyn.

BRIEF 159: Rus

#LieweLeser Ek sukkel soms om af te skakel. Met die stad se gejaag kan rus selfs vir ons vreemd lyk.…

BRIEF 162: Versorging begin in die hart

#LieweLeser In my ouma se laaste jare moes ons my ma help om haar ma te was, aan te trek,…

HELPENDE HAND NUUS OP MAROELA MEDIA

BESOEK ONS OP SOSIALE MEDIA