NUUS & MEDIA

Brief 55: Die impak van ‘n posseël

Brief 55 Ek het grootgeword met ’n posbus voor ons huis waarin ons gereeld briewe en rekeninge ontvang het. In daardie dae was selfone en sosiale media irrelevant. Adresse is in die skrywer se herkenbare handskrif op koeverte neergepen. Vir…

‘n Maatskaplike werker se wonderwerkstokkie of towerstaffie

Maatskaplike werkers beleef daagliks dat die publiek ‘n sekere persepsie en/of wanpersepsie het van wat ons rolle, dienste en verantwoordelikhede insluit, met ander woorde van wat ons mandaat is. Dit voel vir my of Jan Alleman dink ons het ‘n…

Die hartseer wens van ‘n jong dogtertjie

Deur Louise Zitzke: Maatskaplike werker vir Mpumalanga en KZN-Noord In ‘n stil dorp waar geheime en die sagte wind die strate vul, het ‘n dogtertjie oor my pad gekom. Haar oë het ‘n storie van verlies, pyn, en verwaarlosing vertel…

Gee jy reg of verloor jy jou geloof in die mensdom?

Gee jy reg of verloor jy jou geloof in die mensdom? As maatskaplike werker sien ek gereeld mense wat swaarkry en hoe die nood al groter raak. In die stede staan daar op elke hoek iemand wat bedel vir kos.…

Die krag van HOOP in die maatskaplikewerk professie

“En mag die God van HOOP julle vervul met alle blydskap en vrede deur die GELOOF, dat julle oorvloedig kan wees in die HOOP deur die KRAG van die Heilige Gees!” Romeine 15:13 Ons klim vroeg in die kar en…

IN DIE SKOENE VAN ‘N MAATSKAPLIKE WERKER

Suid Afrika is ‘n land van melk en heuning, maar ook ‘n land waar uitdagings en triomfe hand aan hand stap. In hierdie land stap maatskaplike werkers daagliks deur strate in gemeenskappe wat seer ervaar en poog om hoop te…

Artikel: Marna Swanepoel

B-R-A-A-F is ‘n nuwe woord in my Maatskaplikewerkwoordeboek. Dit het baie betekenisse … Wie sou nou kon dink ‘n mens sal so baie van jouself kan leer by ‘n gelukbringer met spiere so groot soos Arnold Schwarzenegger s’n en met…

AANMELDING VAN MISHANDELING VAN KWESBARE GROEPE

‘n Ideale samelewing sou een wees waar sorg en empatie vir ons medemens die kern is. Wanneer ons na ons kwesbare groepe soos kinders, bejaardes en persone met gestremdhede kyk, is dit van kardinale belang dat ons hulle beskerm en…

Uit die dagboek van ‘n maatskaplike werker

Bianca Steyn As ‘n maatskaplike werker sit ek met ʼn arsenaal van stories wat sorgvuldig in my binnekant geliasseer is onder “konfidensieel – hanteer sagkens”. Elke nou en dan kry ek die voorreg om uit hierdie liasseerkabinet stories van onthou…

‘n Beskermende hand vir ons kinders en kwesbares

Bianca Oosthuyzen In die skemer van ons samelewing, waar die son se laaste strale die aarde omhul, ontvou ‘n storie oor drie individue. ‘n Klein gesiggie, bleek en hongerig, staar na die leë bord voor hom. Sy maag gor, maar…

Holistiese welstand binne Solidariteit Helpende Hand: Vier pilare wat ons sterker maak

Ware welstand behels meer as net om gesond te wees of finansieel onafhanklik te wees. Dit gaan oor die mens as geheel – en oor gemeenskappe waarin mense kan tuis voel, groei en floreer.

Selfdoodvoorkoming: Kom ons verander die gesprek

10 September is Wêreldselfdoodvoorkomingsdag. Op daardie dag word wêreldwyd bewustheid geskep van selfdood en die belangrikheid van die voorkoming daarvan. Die dag word deur die International Association for Suicide Prevention (IASP), in samewerking met die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), gekoördineer.

BRIEF 165: Buite jou beheer

#LieweLeser ‘n Paar maande terug het ek ‘n moeilike seisoen ervaar. Dit was ‘n tyd van afskeid, verlies en veranderinge…

BRIEF 164: Die lewe gaan aan

#LieweLeser ‘n Paar maande terug het ek ‘n moeilike seisoen ervaar. Dit was ‘n tyd van afskeid, verlies en veranderinge…

BRIEF 163: Genoeg

#LieweLeser Ek lees tans The Psychology of Money deur Morgan Housel. Baie interessant. In die boek vertel die skrywer van…

DIE DEUGSAME VROU

Die Deugsame Vrou Haar stem is stil, haar hart is sterk – Dis God se wil wat deur haar werk.…

Brief 169: Spinnerakke van die lewe

#LieweLeser My pa het ‘n paar jaar terug aan ons verduidelik dat een van ‘n paar dinge kan gebeur as…

Brief 168: Vuurtorings en Vuurwagters

#LieweLeser ‘n Vuurtoring en ‘n kerktoring laat my telkens aan my ma dink. Wanneer ons saam deur Suid-Afrika reis en…

Brief 166: Die krag van ‘n hart wat gee

#LieweLeser My oupa was ‘n diensbare man. In die gemeenskap was hy bekend vir sy helpende hand, grappies, positiewe gesindheid…

BRIEF 161: Die buurman wat nooit gekla het nie

#LieweLeser Daar trek toe dié week ‘n ou oom uit ons straat uit. My buurman. Dis nie iemand wat groot…

HELPENDE HAND NUUS OP MAROELA MEDIA

BESOEK ONS OP SOSIALE MEDIA