NUUS & MEDIA

Maroela media berigte

Om maatskaplikgebaseerde gemeenskapsontwikkeling in gemeenskappe te bevorder deur volhoubare ontwikkelingsprogramme en -projekte, opleiding, netwerkvorming en hulpbron-ontginning, sodat die mens deur sy gemeenskap tot ’n ontwikkelde, selfstandige, selfverantwoordelike en optimale funksionerende persoon gedryf word, wat gesonde, funksionerende gemeenskappe tot gevolg het.

Brief aan minister Zulu

Geagte minister Zulu Ons skryf om ons kommer uit te spreek oor die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se onlangse besluit om toelaes vir welsynsorganisasies in Suid-Afrika te verminder. As burgers van hierdie land glo ons sterk dat elke Suid-Afrikaner die…

HelpJag gholfdag 2022 Centurion

HelpJag is ʼn inisiatief wat poog om Solidariteit Helpende Hand se Kosblikkieprojek aan te vul en te sorg dat proteïene in die vorm van wildsvleis deel uitmaak van die bord kos wat daagliks aan 8 000 kleuters voorsien word. Die afgelope…

Helpjag Gholfdag 2022

HOOFBORG VAN DIE DAG ANDER BORGE

Jagters plaas armoede in visier

Sowat 300 jagliefhebbers van Gauteng en Limpopo het die afgelope naweek hul harte en beursies oopgemaak vir Solidariteit Helpende Hand se #HelpJag-veldtog. Dié veldtog poog om armoede en honger hok te slaan. Volgens Margolé Riekert, Solidariteit Helpende Hand se koördineerder…

#LieweLeser

Brief 37 Soms is dit goed om terug te kyk en opnuut dankbaar te wees vir die goeie dae wat ons onderskat het. Ek dink vandag spesifiek aan die sorgvrye dae wat ek as kind gehad het. Dis normaal om…

#LieweLeser

Brief 36 Ek is van kindsbeen af geleer dat ’n mens dankbaar moet wees vir dit wat jy het en dat dit wat jy het, bloot net uit genade vir jou geleen is. Ek het groot geword met die gedagte…

#LieweLeser

Brief 35 Ek het al gehoor dat ’n roeping ’n melodie is wat in elkeen van ons sing. Dis ’n storie wat geskryf moet word en ’n bestemming wat ons moet bereik. Dit het my ’n rukkie geneem om te…

#LieweLeser

Brief 34 In my kinderdae het ek wit kerkskoene met lang sokkies by ‘n rok gedra. In daardie tyd was die strate nog veilig en was die kerk stapafstand van ons huis af. Al wou ek grotendeels kaalvoet wees, het…

#LieweLeser

Brief 33 Dis maklik om ‘n lysie saam te stel en van iemand anders se lewenslesse te lees, maar dis nie altyd so maklik om self daardie lewenslesse te leer nie, want gewoonlik spruit dit uit moeilike omstandighede en foute.…

Die emosionele reis van borskanker – meer as net ’n diagnose

Wanneer ’n mens die volgende woorde hoor: “Jy het borskanker,” verander jou wêreld in ’n oogwink. Skielik word jou kalender gevul met doktersafsprake, skanderings en behandelingsplanne. Maar tussen al die mediese reëlings deur, is daar ’n ander, dikwels onsigbare en veeleisende reis wat begin—die emosionele een.

Brief 170: Alles sal regkom

#LieweLeser Sommige dae voel die lewe vir my soos een groot, deurmekaar legkaart. ‘n Duisend stukkies wat net nie in…

Brief 167: Môre se moontlikhede

#LieweLeser Ek het onlangs eers uitgevind dat my voorouers met koring geboer het. Ek was in die veld en het…

Holistiese welstand binne Solidariteit Helpende Hand: Vier pilare wat ons sterker maak

Ware welstand behels meer as net om gesond te wees of finansieel onafhanklik te wees. Dit gaan oor die mens as geheel – en oor gemeenskappe waarin mense kan tuis voel, groei en floreer.

Selfdoodvoorkoming: Kom ons verander die gesprek

10 September is Wêreldselfdoodvoorkomingsdag. Op daardie dag word wêreldwyd bewustheid geskep van selfdood en die belangrikheid van die voorkoming daarvan. Die dag word deur die International Association for Suicide Prevention (IASP), in samewerking met die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), gekoördineer.

BRIEF 165: Buite jou beheer

#LieweLeser ‘n Paar maande terug het ek ‘n moeilike seisoen ervaar. Dit was ‘n tyd van afskeid, verlies en veranderinge…

BRIEF 164: Die lewe gaan aan

#LieweLeser ‘n Paar maande terug het ek ‘n moeilike seisoen ervaar. Dit was ‘n tyd van afskeid, verlies en veranderinge…

BRIEF 163: Genoeg

#LieweLeser Ek lees tans The Psychology of Money deur Morgan Housel. Baie interessant. In die boek vertel die skrywer van…

DIE DEUGSAME VROU

Die Deugsame Vrou Haar stem is stil, haar hart is sterk – Dis God se wil wat deur haar werk.…

Brief 169: Spinnerakke van die lewe

#LieweLeser My pa het ‘n paar jaar terug aan ons verduidelik dat een van ‘n paar dinge kan gebeur as…

HELPENDE HAND NUUS OP MAROELA MEDIA

BESOEK ONS OP SOSIALE MEDIA