NUUS & MEDIA
#LieweLeser
Brief 29 In een van my boekrakke is daar ‘n reeks visuele dagboeke waaraan ek deur die jare gewerk het. ‘n Visuele dagboek gee jou die geleentheid om jou dag visueel uit te beeld. In plaas van skryf, vertel jy…
Geweldsmisdaad teen vroue
Geweldsmisdaad teen vroue Daar is ‘n paar dinge waaroor ons as Suid-Afrikaners nie gesels nie. Een daarvan is iets wat daagliks plaasvind: geweldsmisdaad teen vroue. Volgens Statistieke Suid-Afrika beleef een uit vyf vroue geweld van hul lewensmaat. Ons onvermoë om…
Vroue – Generasie Z
Vroue uit verskillende generasies Generasie Z Generasie Z is tussen 1997 en 2012 gebore en beleef ‘n era van ongekende vooruitgang van sosiale media en op tegnologiese gebied. Hulle raak toenemend bewus van sosiale en kulturele kwessies soos vroueregte en…
Vroue – Die millenniërs
Vroue uit verskillende generasies Die millenniërs Die millenniërs is tussen 1981 en 1996 gebore. Hulle het die vinnige opkoms van tegnologie beleef en het oor die algemeen ‘n beter opvoeding as vroeëre geslagte en beter toegang tot inligting. Millenniërs bevraagteken…
Vroue – Generasie X
Vroue uit verskillende generasies Generasie X Generasie X is tussen 1965 en 1980 gebore. Hierdie generasie vroue beleef groter gelykheid in die werkplek en baie beoefen beroepe wat voorheen net deur mans beoefen is. Hulle worstel dikwels om ‘n balans…
Vroue – Die baby boomers
Vroue uit verskillende generasies Die baby boomers Die baby boomers is tussen 1946 en 1964 gebore. Die naam van hierdie generasie verwys na die hoë geboortesyfer na die Tweede Wêreldoorlog. Die baby boomers het baie sosiale veranderinge beleef, insluitend die…
Vroue – Die stil generasie
Vroue uit verskillende generasies Die stil generasie Die stil generasie is voor 1945 gebore en het in die eerste helfte van die 20ste eeu gelewe. Hulle is grootgemaak in ‘n tydperk toe vroue se rol meestal beperk was tot die…
#LieweLeser
Brief 28 Gedurende die pandemie het ek vir ‘n paar jaar in die Paarl gebly. Soms weet ons nie waarom ons is waar ons is nie, daarom soek en dink ons gereeld aan moontlike antwoorde vir dit waaroor ons wonder.…
Morné Steyn en Vlok Cilliers skop armoedeprojek af
Die bekroonde skopafrigter Vlok Cilliers en Morné Steyn snoer kragte saam met Solidariteit Helpende Hand om skop-skop ’n verskil in die land te maak.Cilliers, deur sy skopakademie Vlokskop, en Steyn, Springbok en Blou Bul-speler, het pas saam met Helpende Hand…
Tekkies en Toks – dit is meer as net skoene
Tekkies en Toks – dit is meer as net skoene Deur Vlok Cilliers “Children are the only future the human race has. Children only ask for love, time and attention.” Kinders lê my na aan die hart en hulle vra…
Holistiese welstand binne Solidariteit Helpende Hand: Vier pilare wat ons sterker maak
Ware welstand behels meer as net om gesond te wees of finansieel onafhanklik te wees. Dit gaan oor die mens as geheel – en oor gemeenskappe waarin mense kan tuis voel, groei en floreer.
Selfdoodvoorkoming: Kom ons verander die gesprek
10 September is Wêreldselfdoodvoorkomingsdag. Op daardie dag word wêreldwyd bewustheid geskep van selfdood en die belangrikheid van die voorkoming daarvan. Die dag word deur die International Association for Suicide Prevention (IASP), in samewerking met die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), gekoördineer.
BRIEF 165: Buite jou beheer
#LieweLeser ‘n Paar maande terug het ek ‘n moeilike seisoen ervaar. Dit was ‘n tyd van afskeid, verlies en veranderinge…
BRIEF 164: Die lewe gaan aan
#LieweLeser ‘n Paar maande terug het ek ‘n moeilike seisoen ervaar. Dit was ‘n tyd van afskeid, verlies en veranderinge…
BRIEF 163: Genoeg
#LieweLeser Ek lees tans The Psychology of Money deur Morgan Housel. Baie interessant. In die boek vertel die skrywer van…
DIE DEUGSAME VROU
Die Deugsame Vrou Haar stem is stil, haar hart is sterk – Dis God se wil wat deur haar werk.…
Brief 169: Spinnerakke van die lewe
#LieweLeser My pa het ‘n paar jaar terug aan ons verduidelik dat een van ‘n paar dinge kan gebeur as…
Brief 168: Vuurtorings en Vuurwagters
#LieweLeser ‘n Vuurtoring en ‘n kerktoring laat my telkens aan my ma dink. Wanneer ons saam deur Suid-Afrika reis en…
Brief 166: Die krag van ‘n hart wat gee
#LieweLeser My oupa was ‘n diensbare man. In die gemeenskap was hy bekend vir sy helpende hand, grappies, positiewe gesindheid…
BRIEF 161: Die buurman wat nooit gekla het nie
#LieweLeser Daar trek toe dié week ‘n ou oom uit ons straat uit. My buurman. Dis nie iemand wat groot…
HELPENDE HAND NUUS OP MAROELA MEDIA
BESOEK ONS OP SOSIALE MEDIA