NUUS & MEDIA

#LieweLeser

Brief 28 Gedurende die pandemie het ek vir ‘n paar jaar in die Paarl gebly. Soms weet ons nie waarom ons is waar ons is nie, daarom soek en dink ons gereeld aan moontlike antwoorde vir dit waaroor ons wonder.…

Morné Steyn en Vlok Cilliers skop armoedeprojek af

Die bekroonde skopafrigter Vlok Cilliers en Morné Steyn snoer kragte saam met Solidariteit Helpende Hand om skop-skop ’n verskil in die land te maak.Cilliers, deur sy skopakademie Vlokskop, en Steyn, Springbok en Blou Bul-speler, het pas saam met Helpende Hand…

Tekkies en Toks – dit is meer as net skoene

Tekkies en Toks – dit is meer as net skoene Deur Vlok Cilliers “Children are the only future the human race has. Children only ask for love, time and attention.” Kinders lê my na aan die hart en hulle vra…

Vlok Cilliers en Morné Steyn maak ʼn verskil in ons jeug se toekoms

23 April 2021 SOLIDARITEIT HELPENDE HAND MEDIAVERKLARING Vlok Cilliers en Morné Steyn maak  ʼn verskil in ons jeug se toekoms Die bekroonde skopafrigter, Vlok Cilliers, is terug op eie bodem en saam met Morné Steyn snoer hulle kragte met Solidariteit…

#LieweLeser

Brief 27 Met alles wat in die wêreld aangaan, is ek gemaklik om te sê dat die lewe as ’n dinamiese reis gesien kan word. ’n Lewenspad is vol kinkels, uitdagings, verrassings en draaie. Soms stap ons ons paaie alleen…

#LieweLeser

Brief 26 Ek het al baie oor my roeping gewonder en mettertyd besef dat ons roeping nie net gaan oor dit wat ons wil bereik nie, maar eerder om te verstaan waarom ons bestaan en hoe ons tot die gemeenskap…

#LieweLeser

Brief 25 Ek het ’n groot waardering vir ons Afrikanergeskiedenis, daarom gryp ek graag die geleentheid aan om besoek af te lê by monumente en geskiedkundige geboue in my omgewing. Op die vooraand van Vrouemaand dink ek gereeld aan my…

#LieweLeser

Brief 24 Een van die baie lewenslesse wat ek al in my lewe geleer het is dat die kanse goed is dat jy baie meer dinge sal regkry as jy luister met die doel om te verstaan en met gesag…

#LieweLeser

Brief 23 Verlede week sit ek alleen in ‘n plaaslike koffiewinkel en hou die res van die wêreld voor my dop. Een vrou vang my oog. Sy sit alleen en staar nikssiende voor haar uit. Sy is teenwoordig, maar ook…

#LieweLeser

Brief 22 My ouma was ‘n bedrywige plaasmens wat nooit vir werk geskrik het nie. As jy haar sien, was sy op haar voete en was haar hande besig met van tuinmaak tot kosmaak. Een van die take wat sy…

Die emosionele reis van borskanker – meer as net ’n diagnose

Wanneer ’n mens die volgende woorde hoor: “Jy het borskanker,” verander jou wêreld in ’n oogwink. Skielik word jou kalender gevul met doktersafsprake, skanderings en behandelingsplanne. Maar tussen al die mediese reëlings deur, is daar ’n ander, dikwels onsigbare en veeleisende reis wat begin—die emosionele een.

Brief 170: Alles sal regkom

#LieweLeser Sommige dae voel die lewe vir my soos een groot, deurmekaar legkaart. ‘n Duisend stukkies wat net nie in…

Brief 167: Môre se moontlikhede

#LieweLeser Ek het onlangs eers uitgevind dat my voorouers met koring geboer het. Ek was in die veld en het…

Holistiese welstand binne Solidariteit Helpende Hand: Vier pilare wat ons sterker maak

Ware welstand behels meer as net om gesond te wees of finansieel onafhanklik te wees. Dit gaan oor die mens as geheel – en oor gemeenskappe waarin mense kan tuis voel, groei en floreer.

Selfdoodvoorkoming: Kom ons verander die gesprek

10 September is Wêreldselfdoodvoorkomingsdag. Op daardie dag word wêreldwyd bewustheid geskep van selfdood en die belangrikheid van die voorkoming daarvan. Die dag word deur die International Association for Suicide Prevention (IASP), in samewerking met die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), gekoördineer.

BRIEF 165: Buite jou beheer

#LieweLeser ‘n Paar maande terug het ek ‘n moeilike seisoen ervaar. Dit was ‘n tyd van afskeid, verlies en veranderinge…

BRIEF 164: Die lewe gaan aan

#LieweLeser ‘n Paar maande terug het ek ‘n moeilike seisoen ervaar. Dit was ‘n tyd van afskeid, verlies en veranderinge…

BRIEF 163: Genoeg

#LieweLeser Ek lees tans The Psychology of Money deur Morgan Housel. Baie interessant. In die boek vertel die skrywer van…

DIE DEUGSAME VROU

Die Deugsame Vrou Haar stem is stil, haar hart is sterk – Dis God se wil wat deur haar werk.…

Brief 169: Spinnerakke van die lewe

#LieweLeser My pa het ‘n paar jaar terug aan ons verduidelik dat een van ‘n paar dinge kan gebeur as…

HELPENDE HAND NUUS OP MAROELA MEDIA

BESOEK ONS OP SOSIALE MEDIA