NUUS & MEDIA

BRIEF 141: ‘n Hart wat begrip en dankbaarheid kies

Gemeenskappe gereed om te help, maar wie begin?

Terwyl gemeenskappe toenemend onder druk verkeer, wys ‘n nuwe peiling deur Solidariteit Helpende Hand dat die meerderheid mense bereid is om te help, maar dat baie steeds voel dit is “iemand anders se verantwoordelikheid”.

BRIEF 140: DIENSBAARHEID BRING VRYHEID

Liewe Leser In vandag se wêreld leer ons dikwels om ons eie behoeftes eerste te stel. Ons jaag na sukses,…

Die kuns en krag van diensbaarheid

Wanneer ek as maatskaplike werker die voorreg het om mense in verskillende sfere van die gemeenskap te ontmoet, word ek…

Die hart van werksyn: Onsigbare werk, onmeetbare waarde

Deur Marna SwanepoelMaatskaplike werker: Solidariteit Helpende Hand Noordwes-streek As maatskaplike werker het ‘n mens daagliks te doen met mense en…

Wanneer moedeloosheid diensbaarheid stilmaak – en hoe ons dit herstel

Wat dink jy veroorsaak moedeloosheid? Vergun my om enkele moontlikhede uit te lig. Daar is nog baie ander redes. Dit…

Die ware hulpbronne van ‘n gemeenskap

Dané Kotze, senior streeks- maatskaplike werker: Sentraal-Wes-Kaap Die rykste hulpbronne van enige gemeenskap lê in mense. Elke straat, buurt en…

Die verskil tussen hulp en hande vat

Die tannie dra swaar aan haar pakkies terwyl sy oor die voetoorgang stap. Die jare het haar swaar getref en…

Toe ek besef het my werk is nie om mense te red nie, maar om saam met hulle te bou

As maatskaplike werker het ek my loopbaan begin met ‘n sterk begeerte om mense se nood te verlig. Ek wou…

BRIEF 139: Daar is dankbaarheid in dié wat rou

Liewe Leser Op die plaas is daar heelwat voëls. Die afgelope Desember het ons meer as 14 spesies in ons…

HELPENDE HAND NUUS OP MAROELA MEDIA

BESOEK ONS OP SOSIALE MEDIA