NUUS & MEDIA

#LieweLeser

Brief 16 Ek lees onlangs ‘n anonieme plasing wat verduidelik dat ons nooit mense se teenwoordigheid in ons lewens moet onderskat nie, want goeie mense gee vir ons vreugde, minder goeie mense gee vir ons ervaring, mense wat ons skade…

#LieweLeser

Brief 15 Liewe Moeder Vandag skryf ek ‘n brief met die hoop dat die regte woorde my pen sal bereik nog voordat die ink in ‘n handgemaakte kaartjie insink.  Ek moet bieg: Sonder Ma se hulp is dit moeilik om…

#Lieweleser

Brief 14 In my kleuterjare het ons as gesin gereeld laatmiddae in die parkies gaan stap. Ja, liewe Leser, in daardie dae was dit nog veilig. Wanneer ek saam met my ouers gaan stap het, het ek gewoonlik my stootwaentjie…

#LieweLeser

Brief 13 Vandag vou ek ‘n papier-vliegtuig van my brief met die hoop dat die wind dit sal vang. Onthou jy nog, liewe Leser, om papier te vou en vir jou brief vlerke te gee? Van kindsbeen af is ek…

#LieweLeser

Brief 12 Dawn Bevier skryf in een van haar artikels, “The Drawbacks of Giving Too Much” (2021), as  jy te veel van jouself vir ander gee, gee jy dikwels jouself ook en nie net jou tyd nie.  Sy verduidelik dat,…

#LieweLeser

Brief 11 Albert Einstein word as een van die grootste wetenskaplike figure van alle tye beskou. Dié teoretiese fisikus is bekend vir sy voorstelling van die relatiwiteitsteorie, wat later ook ‘n groot invloed op die ontwikkeling van kwantummeganika, statiese meganika…

Uit die dagboek van ’n maatskaplike werker …

Chantell Wiesner Sy het nog nie eens haar eerste koppie koffie vir die dag gedrink nie toe is die telefoon reeds aan die lui. Die tweede oproep wat deurkom, is ’n oproep om hulp – ’n egpaar is pas met…

“Van aktiewe, onafhanklike na passiewe, afhanklike leefwyse” Geloof, genade en hoop

WIL OM TE HELP-ARTIKEL – S. FERREIRA Ek het grootgeword met ouers wat baie lief was vir ons vier kinders, maar wat ons geleer het om selfstandig te wees en ons eie “battles” te “fight”, ongeag die omstandighede. My ma…

Liewe dagboek …

Geskryf deur Marla Louw Vandag was ’n goeie dag, beter as party ander dae … Vandag kon ek die verskil wat ons in die gemeenskap maak voel. Dit was tasbaar, “raak aan my siel” mooi. Jy is seker nou lekker…

Maatskaplike werkers is ook mense.

Geskryf deur Marthie Maritz Maatskaplike werkers kan ’n boek skryf oor alles wat hulle al beleef het. Soms is dit hartseer verhale vol teleurstelling en ander kere is dit vreugdevolle suksesverhale. Soms ontmoet hulle rowwe diamante vir wie die lewe…

Brief 175: Sonder vrywilligers sou Helpende Hand baie arm gewees het.

#LieweLeser Tydens vanjaar se Helpende Hand Kongres het ons almal die voorreg gehad om vrywilligers van reg oor die land…

Brief 174: Dit vat een

#LieweLeser Ons praat dikwels oor sukses asof dit die produk van selfvertroue, deursettingsvermoë en harde werk is. Ons luister na…

SKRYF JOU HART UIT

Liewe Leser Elke mens wat by Solidariteit Helpende Hand betrokke is, het ‘n storie. Soms is dit die verhaal van…

Brief 173: Jy is waar jy moet wees

#LieweLeser Ek het ‘n rukkie terug afgekom op ‘n TikTok-kortvideo van ‘n Afrikaanse dame wat iets op die hart gehad…

Brief 171: Dorings in die vlees

#LieweLeser Ek onthou die heel eerste keer toe ek kaalvoet in ‘n witdoring getrap het. Die wetenskaplike naam daarvoor is…

Die emosionele reis van borskanker – meer as net ’n diagnose

Wanneer ’n mens die volgende woorde hoor: “Jy het borskanker,” verander jou wêreld in ’n oogwink. Skielik word jou kalender gevul met doktersafsprake, skanderings en behandelingsplanne. Maar tussen al die mediese reëlings deur, is daar ’n ander, dikwels onsigbare en veeleisende reis wat begin—die emosionele een.

Brief 170: Alles sal regkom

#LieweLeser Sommige dae voel die lewe vir my soos een groot, deurmekaar legkaart. ‘n Duisend stukkies wat net nie in…

Brief 167: Môre se moontlikhede

#LieweLeser Ek het onlangs eers uitgevind dat my voorouers met koring geboer het. Ek was in die veld en het…

Holistiese welstand binne Solidariteit Helpende Hand: Vier pilare wat ons sterker maak

Ware welstand behels meer as net om gesond te wees of finansieel onafhanklik te wees. Dit gaan oor die mens as geheel – en oor gemeenskappe waarin mense kan tuis voel, groei en floreer.

Selfdoodvoorkoming: Kom ons verander die gesprek

10 September is Wêreldselfdoodvoorkomingsdag. Op daardie dag word wêreldwyd bewustheid geskep van selfdood en die belangrikheid van die voorkoming daarvan. Die dag word deur die International Association for Suicide Prevention (IASP), in samewerking met die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), gekoördineer.

HELPENDE HAND NUUS OP MAROELA MEDIA

BESOEK ONS OP SOSIALE MEDIA