NUUS & MEDIA
Uit die dagboek van ’n maatskaplike werker – die ervaring van ‘n maatskaplike werker
Alna “Ek is 12 jaar oud en woon saam met my ouers en broers. My een broer is saam met my in die skool. Hy is 10 jaar oud, en ons is in dieselfde graad. My broer is slim, maar…
#LieweLeser
Brief 10 In my kinderdae het ek gereeld handgemaakte en tweedehandse rokke gedra – nie omdat ons min gehad het nie, maar bloot omdat my ma se vriendinne se dogters ouer as ek was en hulle die klere vir my…
Uit die dagboek van ’n maatskaplike werker: Hier’s my hand
Carol Ankiewicz Solidariteit Helpende Hand se afdeling vir maatskaplikewerkdienste stuur vandeesmaand, ter viering van Internasionale Maatskaplikewerkersdag, ’n veldtog van stapel om bewusmaking oor dié eerbare en noodsaaklike beroep te kweek. Internasionale Maatskaplikewerkersdag vind op 21 Maart plaas. Carol Ankiewicz, ‘n…
#LieweLeser
Brief 9 Ek het in die Vrystaat grootgeword. My ouma Joy het tussen Humansdorp en Knysna gewoon, daarom het ons mekaar relatief min gesien. Alhoewel haar naam en my oupa Engels was, het sy gekies om met ons Afrikaans te…
#LieweLeser
Brief 8 Vandag stuur ek vir jou ’n poskaart uit die verlede. Miskien vat dit jou terug na ’n tydperk wat vir jou volksvreemd mag wees: ’n plek sonder teerpaaie, elektrisiteit of krane. Eintlik ken jy die plek baie goed;…
#LieweLeser
Brief 7 Daar is iets omtrent Sondagmiddae wat vir my uitstaan. ’n Sondag voel vir my amper soos wanneer jy lank in die son lê en lomerig wag vir die oorgang tussen die week wat was en die week wat…
#LieweLeser
LIEWE LESER BRIEF 6 Gisteraand sit ek met ‘n koppie boeretroos in die hand en kyk uit oor die stad se blinkertjieskombers. Persoonlik verkies ek die sterre bo kunsmatige lig. Die beurtkrag maak egter dat die stad se liggies net…
Uit die dagboek van ’n maatskaplike werker: Hier’s my hand.
Carol Ankiewicz Uit die dagboek van ’n maatskaplike werker: Hier’s my hand. As maatskaplike werker het jy die voorreg om eerstehands te beleef hoe mense hul lewe kan omdraai en ’n beter toekoms vir hulself bou. Jy is ook betrokke…
Uit die dagboek van ’n maatskaplike werker: Die wêreld binne my
Uit die dagboek van ’n maatskaplike werker: Die wêreld binne my Bianca Steyn Die Afrikaanse groep Spoegwolf se liedjie, Voel jy dit ook?, voel of dit vir ons as maatskaplike werkers geskryf is. Die woorde pas ons beroep soos ‘n…
Uit die dagboek van ‘n maatskaplike werker: Maak ek ‘n verskil?
Marna Swanepoel Uit die dagboek van ‘n maatskaplike werker: Maak ek ‘n verskil? My ouma het altyd gesê: “Elke klein druppeltjie tel …” Jare daarna wonder ek nog steeds elke aand as ek in die bed klim: Tel my druppeltjie?…
Brief 175: Sonder vrywilligers sou Helpende Hand baie arm gewees het.
#LieweLeser Tydens vanjaar se Helpende Hand Kongres het ons almal die voorreg gehad om vrywilligers van reg oor die land…
Brief 174: Dit vat een
#LieweLeser Ons praat dikwels oor sukses asof dit die produk van selfvertroue, deursettingsvermoë en harde werk is. Ons luister na…
SKRYF JOU HART UIT
Liewe Leser Elke mens wat by Solidariteit Helpende Hand betrokke is, het ‘n storie. Soms is dit die verhaal van…
Brief 173: Jy is waar jy moet wees
#LieweLeser Ek het ‘n rukkie terug afgekom op ‘n TikTok-kortvideo van ‘n Afrikaanse dame wat iets op die hart gehad…
Brief 171: Dorings in die vlees
#LieweLeser Ek onthou die heel eerste keer toe ek kaalvoet in ‘n witdoring getrap het. Die wetenskaplike naam daarvoor is…
Die emosionele reis van borskanker – meer as net ’n diagnose
Wanneer ’n mens die volgende woorde hoor: “Jy het borskanker,” verander jou wêreld in ’n oogwink. Skielik word jou kalender gevul met doktersafsprake, skanderings en behandelingsplanne. Maar tussen al die mediese reëlings deur, is daar ’n ander, dikwels onsigbare en veeleisende reis wat begin—die emosionele een.
Brief 170: Alles sal regkom
#LieweLeser Sommige dae voel die lewe vir my soos een groot, deurmekaar legkaart. ‘n Duisend stukkies wat net nie in…
Brief 167: Môre se moontlikhede
#LieweLeser Ek het onlangs eers uitgevind dat my voorouers met koring geboer het. Ek was in die veld en het…
Holistiese welstand binne Solidariteit Helpende Hand: Vier pilare wat ons sterker maak
Ware welstand behels meer as net om gesond te wees of finansieel onafhanklik te wees. Dit gaan oor die mens as geheel – en oor gemeenskappe waarin mense kan tuis voel, groei en floreer.
Selfdoodvoorkoming: Kom ons verander die gesprek
10 September is Wêreldselfdoodvoorkomingsdag. Op daardie dag word wêreldwyd bewustheid geskep van selfdood en die belangrikheid van die voorkoming daarvan. Die dag word deur die International Association for Suicide Prevention (IASP), in samewerking met die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), gekoördineer.
HELPENDE HAND NUUS OP MAROELA MEDIA
BESOEK ONS OP SOSIALE MEDIA