NUUS & MEDIA

“Tannie, hoekom doen jy maatskaplike werk?”

CHARMANAY DE KLERK Uit die dagboek van ‘n maatskaplike werker: “Tannie, hoekom doen jy maatskaplike werk?” Ek gesels eendag met ’n 15-jarige dogter oor diep gebeurtenisse in haar lewe. Ons sit in die kamer, nie baie groot nie, waar sy,…

#LieweLeser

LIEWE LESER BRIEF 5 Een van die onderliggende behoeftes waarmee ons almal sit, is om iewers te hoort. Ons heg waarde aan plekke, want dis waar die herinneringe geskep is. Vandag skroom ons nie om foto’s te neem nie –…

#LieweLeser

LIEWE LESER BRIEF 4 In my kinderdae was ek ‘n nuuskierige kleinkind met ‘n groot lus vir die lewe. Ek het baie vrae gehad, altyd kaalvoet geloop en dikwels kanse gewaag. My ouma het dit geweet en die lewe vir…

#LieweLeser

LIEWE LESER BRIEF 3 Valentynsdag lê op die drumpel en alhoewel dié maand in die besonder ‘n romantiese ondertoon het, weet ons dat die afwesigheid van liefde onmiskenbaar kan wees. Om jou naaste soos jouself lief te hê, is uitdagend…

#LieweLeser

LIEWE LESER BRIEF 2 Met Januarie wat agter ons is, verwelkom ons Februarie met ope arms. Een van my pogings is om suiwer Afrikaans te gebruik met die doel om dit by ander mense aan te moedig. Helpende Hand doen…

#LieweLeser

LIEWE LESER BRIEF 1 Uit ‘n swaar pen, hoop ek dat hierdie brief jou eendag sal bereik soos wat dit my verlaat. Jy het al baie briewe ontvang, maar as jy mooi lees, sal jy agterkom dat hierdie brief kan…

Week 16 – Storie

Week 15 – Aktueel

Week 16 – Geestelik

Week 15 – Aktueel

Brief 175: Sonder vrywilligers sou Helpende Hand baie arm gewees het.

#LieweLeser Tydens vanjaar se Helpende Hand Kongres het ons almal die voorreg gehad om vrywilligers van reg oor die land…

Brief 174: Dit vat een

#LieweLeser Ons praat dikwels oor sukses asof dit die produk van selfvertroue, deursettingsvermoë en harde werk is. Ons luister na…

SKRYF JOU HART UIT

Liewe Leser Elke mens wat by Solidariteit Helpende Hand betrokke is, het ‘n storie. Soms is dit die verhaal van…

Brief 173: Jy is waar jy moet wees

#LieweLeser Ek het ‘n rukkie terug afgekom op ‘n TikTok-kortvideo van ‘n Afrikaanse dame wat iets op die hart gehad…

Brief 171: Dorings in die vlees

#LieweLeser Ek onthou die heel eerste keer toe ek kaalvoet in ‘n witdoring getrap het. Die wetenskaplike naam daarvoor is…

Die emosionele reis van borskanker – meer as net ’n diagnose

Wanneer ’n mens die volgende woorde hoor: “Jy het borskanker,” verander jou wêreld in ’n oogwink. Skielik word jou kalender gevul met doktersafsprake, skanderings en behandelingsplanne. Maar tussen al die mediese reëlings deur, is daar ’n ander, dikwels onsigbare en veeleisende reis wat begin—die emosionele een.

Brief 170: Alles sal regkom

#LieweLeser Sommige dae voel die lewe vir my soos een groot, deurmekaar legkaart. ‘n Duisend stukkies wat net nie in…

Brief 167: Môre se moontlikhede

#LieweLeser Ek het onlangs eers uitgevind dat my voorouers met koring geboer het. Ek was in die veld en het…

Holistiese welstand binne Solidariteit Helpende Hand: Vier pilare wat ons sterker maak

Ware welstand behels meer as net om gesond te wees of finansieel onafhanklik te wees. Dit gaan oor die mens as geheel – en oor gemeenskappe waarin mense kan tuis voel, groei en floreer.

Selfdoodvoorkoming: Kom ons verander die gesprek

10 September is Wêreldselfdoodvoorkomingsdag. Op daardie dag word wêreldwyd bewustheid geskep van selfdood en die belangrikheid van die voorkoming daarvan. Die dag word deur die International Association for Suicide Prevention (IASP), in samewerking met die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), gekoördineer.

HELPENDE HAND NUUS OP MAROELA MEDIA

BESOEK ONS OP SOSIALE MEDIA