NUUS & MEDIA

BRIEF 163: Genoeg

#LieweLeser Ek lees tans The Psychology of Money deur Morgan Housel. Baie interessant. In die boek vertel die skrywer van ‘n gesprek tussen Kurt Vonnegut en Joseph Heller by ‘n partytjie op Shelter Island. Die gasheer was ‘n verskansingsfondsbestuurder wat…

DIE DEUGSAME VROU

Die Deugsame Vrou Haar stem is stil, haar hart is sterk – Dis God se wil wat deur haar werk. “‘n Deugsame vrou, wie sal haar vind?” so fluister Spreuke in die wind. Meer werd as korale blink haar waarde,…

Brief 169: Spinnerakke van die lewe

#LieweLeser My pa het ‘n paar jaar terug aan ons verduidelik dat een van ‘n paar dinge kan gebeur as ‘n stadsjapie op ‘n plaas aankom: Jy gaan van die plaaslewe hou en daarby aanpas. Of nie. My pa het…

Brief 168: Vuurtorings en Vuurwagters

#LieweLeser ‘n Vuurtoring en ‘n kerktoring laat my telkens aan my ma dink. Wanneer ons saam deur Suid-Afrika reis en die land se klein dorpies verken, maak ons byna altyd tyd om by die plaaslike kerk of, indien ons langs…

Brief 166: Die krag van ‘n hart wat gee

#LieweLeser My oupa was ‘n diensbare man. In die gemeenskap was hy bekend vir sy helpende hand, grappies, positiewe gesindheid en die liefde wat kinders vir hom gehad het. As kinders jou liefhet, sê dit reeds baie van jou karakter.…

BRIEF 161: Die buurman wat nooit gekla het nie

#LieweLeser Daar trek toe dié week ‘n ou oom uit ons straat uit. My buurman. Dis nie iemand wat groot geraas gemaak het nie en ook nie iemand wat bekend was vir indrukwekkende motors of luukse kuiers nie. Net ‘n…

BRIEF 160: Jou gawes het waarde

#LieweLeser Ek het ‘n jong vriend wat baie ure aan sy werk toewy. Sy werksdag begin net voor sonop en eindig eers weer laataand. Hy kla nie en noem net soms dat hy moeg is … moeg, maar gelukkig. Dit…

Werksyn: Waar welstand deur deelname groei

Gemeenskappe floreer nie wanneer mense net hulp ontvang nie – hulle floreer wanneer mense die geleentheid kry om self te bou, by te dra en saam te groei. Dit is juis op dié denkraamwerk wat Solidariteit Helpende Hand se werksaamhede gebou is: Werksyn.

BRIEF 159: Rus

#LieweLeser Ek sukkel soms om af te skakel. Met die stad se gejaag kan rus selfs vir ons vreemd lyk. Op die plaas lyk dit weer vir my anders, want as die reën toesak, kruip die natuur weg. Elke swaeltjie…

BRIEF 162: Versorging begin in die hart

#LieweLeser In my ouma se laaste jare moes ons my ma help om haar ma te was, aan te trek, op te help en haar hare te kam. Dit was vir my lekker om haar te versorg en na haar…

Seniors in Aksie

Seniors in Aksie Solidariteit Helpende Hand heg besondere waarde aan ons ouer geslag, aangesien hulle die ruggraat van ons gemeenskappe…

Bejaardemishandeling

Bejaardemishandeling Mishandeling van bejaardes is ‘n hartverskeurende werklikheid wat dikwels in die skaduwees van ons samelewing plaasvind. Dit verwys na…

BRIEF 158: God maak alles nuut

#LieweLeser Genesing neem tyd. Die wete dat God nie haastig is met ons nie vertroos my altyd. In plaas daarvan…

DEEL JOU STORIE

Liewe Leser Dit was my pa wat my geleer het dat ‘n mens nie aannames moet maak nie. Jy vra…

BRIEF 157: Die Wipplank

#LieweLeser Ek het onlangs saam met my ouers verby ‘n parkie gestap en ‘n wipplank raakgesien. Dit het my dadelik…

BRIEF 156: ‘n Lewensles van my pa

#LieweLeser In een van my vorige briewe het ek al oor my pa se een lewensles geskryf. Sommige lesse kom…

BRIEF 155: Dra dit in jou tas

#LieweLeser Ek onthou dat my eerste skooldag nie net opwindend was nie, maar ook oorweldigend. Dit was ‘n groot wêreld…

BRIEF 154: Skep jou hoop op

#LieweLeser Ek onthou tot vandag nog die moeite wat my kleuterskool vir ons tydens middagete gedoen het. Elke tafeltjie was…

Depressie en jou kind: Wat ouers moet weet

Depressie en jou kind: Wat ouers moet weet Wanneer ‘n kind sê: “Ek wil nie meer lewe nie,” laat dit…

Brief 153: Liewe Mila

Liewe Mila Jy is nie net ‘n hond nie, jy is ‘n helper ‘n trooster en ‘n stil heldin in…

HELPENDE HAND NUUS OP MAROELA MEDIA

BESOEK ONS OP SOSIALE MEDIA