NUUS & MEDIA

BRIEF 132: 2025 In ‘n neutedop

Soos die jaar tot ‘n einde kom, kyk ons terug op ‘n tyd van uitdagings én groei. Hierdie jaar het ons herinner aan die waarde van hande wat saamwerk en harte wat glo. Soms is ons deur uitdagende seisoene en…

Lees meer...

Oorkom eensaamheid tydens die Feesseisoen – Bou bruggies na ander

Kersfees word dikwels uitgebeeld as ‘n tyd van saamwees, gesinne en gelag – maar vir baie mense is dit die tyd wanneer eensaamheid die hardste fluister. Miskien is jou familie ver, dalk voel jy afgesonderd, of het jy iemand verloor…

Lees meer...

Hanteer verlies tydens die Feesseisoen – Vier die herinneringe, selfs tussen die trane

Die Kersseisoen bring liggies, musiek en saamwees – maar vir iemand wat ‘n geliefde verloor het, kan dit ‘n pynlike herinnering wees aan wie nie meer daar is nie. Dis normaal om hartseer, verlange en selfs skuldgevoelens te ervaar terwyl…

Lees meer...

Die Kersfees met burgers op die strand

Ek onthou nog die wonderlikste Kersfees van my lewe. Snaaks genoeg was dit juis die een toe niks volgens plan verloop het nie. Ons het laat besef dat elke restaurant vol bespreek is en daar was geen deftige ete of…

Lees meer...

BRIEF 131: WAAR ONS GEPLAAS IS

In ‘n tyd waar soveel stemme hard praat en elkeen sy eie belang probeer bevorder, is dit belangrik om weer stil te staan en te besef dat die lewe nie altyd oor jou gaan nie. Dit gaan oor die stille…

Lees meer...

BRIEF 130: KENNIS EN VERSTAND

Kennis en verstand kan as twee vlerke van dieselfde voël gesien word, want sonder die een kan die ander ‘n mens nie tot volle hoogte dra nie. Kennis is ‘n versameling feite, ervarings en waarhede. Dit is die lig wat…

Lees meer...

BRIEF 129: STILTE IS NIE LEEG NIE

‘n Anonieme aanhaling wat my bybly, lui as volg: “Jy kan oor verandering praat of jy kan verander.” In hierdie brief fokus ek op die krag van minder praat en meer doen. In ‘n wêreld wat onophoudelik praat, deel en…

Lees meer...

BRIEF 128: DIE WARE ERFENIS VAN ‘N STUDENT

Ek het onlangs ‘n anonieme plasing raakgelees wat sê die hart van ‘n student klop vir kennis, maar die siel van ‘n student soek wysheid. Dit was vir my ‘n mooi manier om so daarna te kyk … Spreuke herinner…

Lees meer...

Brief 127: Genade is groter as skuld

Daar is oomblikke in elke mens se lewe waar skuld soos ‘n swaar klip op jou hart lê. Ons dra herinneringe aan woorde wat ons nie moes gesê het nie, keuses wat ons anders kon gemaak het, en paaie wat…

Lees meer...

Kwartmiljoen pakke sanitêre ware help meisies skoolgaan

Solidariteit Helpende Hand se HelpHetta-projek het in sy tiende bestaansjaar ‘n belangrike mylpaal behaal. Sedert 2015 is meer as 250 000 pakke sanitêre ware ingesamel en versprei aan behoeftige skoolmeisies reg oor Suid-Afrika. Die projek is in die lewe geroep…

Lees meer...

HELPENDE HAND NUUS OP MAROELA MEDIA

BESOEK ONS OP SOSIALE MEDIA