NUUS & MEDIA
BRIEF 137: Die lewe en sy dinge
Liewe Leser Ek het onlangs ‘n nota in my veldjoernaal gemaak van ‘n plasing wat ek raakgelees het: “Soms gaan ons net deur dinge, omdat dinge dinge is …” Soms voel die lewe ‘n bietjie oorweldigend, nie omdat ons ‘n…
Nog ’n bekende neem honger in sy visier
Solidariteit Helpende Hand is trots en opgewonde om Jo Black by HelpJag se ambassadeurspan te verwelkom. Met sy aanstelling snoer vier uiteenlopende, maar eensgesinde stemme kragte saam om praktiese hulp en hoop na gemeenskappe regoor Suid-Afrika te bring.
BRIEF 136: ‘n Student se lig
Liewe Leser In my 20’s het ek baie selfondersoekende vrae gehad. Vrae soos: Waarom is ek hier? Wat kan ek doen om ‘n verskil te maak? Wie wil ek vir ander wees en wat hou my terug? Soms was hierdie…
BRIEF 135: Wat ‘n boer nie vergeet nie
Liewe Leser Verlede jaar het Solidariteit Helpende Hand se Wes-Kaap-streek mooi stories oor hul gemeenskapsprojekte gedeel. Een storie het in die besonder vir my uitgestaan … By Huis Jan Lange het mense, jonk en oud, met en sonder gestremdhede, hand…
LIEWE LESER: ONS IS TERUG
Liewe Leser Op die plaas vind ek sielsrus in die natuur. Dis ‘n plek omring met berge, bosbouplantasies en melkkoeie wat in die velde wei. Ek het onlangs vir ‘n vriendin in die Kaap vertel dat ek elke dag na…
BRIEF 132: 2025 In ‘n neutedop
Soos die jaar tot ‘n einde kom, kyk ons terug op ‘n tyd van uitdagings én groei. Hierdie jaar het ons herinner aan die waarde van hande wat saamwerk en harte wat glo. Soms is ons deur uitdagende seisoene en…
Oorkom eensaamheid tydens die Feesseisoen – Bou bruggies na ander
Kersfees word dikwels uitgebeeld as ‘n tyd van saamwees, gesinne en gelag – maar vir baie mense is dit die tyd wanneer eensaamheid die hardste fluister. Miskien is jou familie ver, dalk voel jy afgesonderd, of het jy iemand verloor…
Hanteer verlies tydens die Feesseisoen – Vier die herinneringe, selfs tussen die trane
Die Kersseisoen bring liggies, musiek en saamwees – maar vir iemand wat ‘n geliefde verloor het, kan dit ‘n pynlike herinnering wees aan wie nie meer daar is nie. Dis normaal om hartseer, verlange en selfs skuldgevoelens te ervaar terwyl…
Die Kersfees met burgers op die strand
Ek onthou nog die wonderlikste Kersfees van my lewe. Snaaks genoeg was dit juis die een toe niks volgens plan verloop het nie. Ons het laat besef dat elke restaurant vol bespreek is en daar was geen deftige ete of…
BRIEF 131: WAAR ONS GEPLAAS IS
In ‘n tyd waar soveel stemme hard praat en elkeen sy eie belang probeer bevorder, is dit belangrik om weer stil te staan en te besef dat die lewe nie altyd oor jou gaan nie. Dit gaan oor die stille…
HELPENDE HAND NUUS OP MAROELA MEDIA
BESOEK ONS OP SOSIALE MEDIA