NUUS & MEDIA
Brief 175: Sonder vrywilligers sou Helpende Hand baie arm gewees het.
#LieweLeser Tydens vanjaar se Helpende Hand Kongres het ons almal die voorreg gehad om vrywilligers van reg oor die land te ontmoet. Dit was vir my mooi om na elkeen se storie te luister. Een se woorde bly my nou…
Brief 174: Dit vat een
#LieweLeser Ons praat dikwels oor sukses asof dit die produk van selfvertroue, deursettingsvermoë en harde werk is. Ons luister na die verhale van mense wat groot gedroom het, struikelblokke oorkom het en nooit opgegee het nie. Dit is die inspirerende…
SKRYF JOU HART UIT
Liewe Leser Elke mens wat by Solidariteit Helpende Hand betrokke is, het ‘n storie. Soms is dit die verhaal van iemand wat hulp ontvang het. Soms is dit dié van ‘n vrywilliger wat ‘n hand uitgesteek het. Soms is dit…
Brief 173: Jy is waar jy moet wees
#LieweLeser Ek het ‘n rukkie terug afgekom op ‘n TikTok-kortvideo van ‘n Afrikaanse dame wat iets op die hart gehad het. Jonk en in haar twintigs. Op die beeldmateriaal kan jy duidelik sien dat sy met haar eie uitdagings sit.…
Brief 171: Dorings in die vlees
#LieweLeser Ek onthou die heel eerste keer toe ek kaalvoet in ‘n witdoring getrap het. Die wetenskaplike naam daarvoor is Senegalia polyacantha, maar as Afrikaanssprekende sal ek dit altyd as ‘n witdoring sien. Terug by my storie … Dit was…
Die emosionele reis van borskanker – meer as net ’n diagnose
Wanneer ’n mens die volgende woorde hoor: “Jy het borskanker,” verander jou wêreld in ’n oogwink. Skielik word jou kalender gevul met doktersafsprake, skanderings en behandelingsplanne. Maar tussen al die mediese reëlings deur, is daar ’n ander, dikwels onsigbare en veeleisende reis wat begin—die emosionele een.
Brief 170: Alles sal regkom
#LieweLeser Sommige dae voel die lewe vir my soos een groot, deurmekaar legkaart. ‘n Duisend stukkies wat net nie in mekaar pas nie, want planne val uitmekaar en die antwoorde bly weg. Soms is dit loodswaar – veral op die…
Brief 167: Môre se moontlikhede
#LieweLeser Ek het onlangs eers uitgevind dat my voorouers met koring geboer het. Ek was in die veld en het opnuut weer na die wêreld om my gekyk en ‘n prentjie probeer skep van hoe dit sou lyk as alles…
Holistiese welstand binne Solidariteit Helpende Hand: Vier pilare wat ons sterker maak
Ware welstand behels meer as net om gesond te wees of finansieel onafhanklik te wees. Dit gaan oor die mens as geheel – en oor gemeenskappe waarin mense kan tuis voel, groei en floreer.
Selfdoodvoorkoming: Kom ons verander die gesprek
10 September is Wêreldselfdoodvoorkomingsdag. Op daardie dag word wêreldwyd bewustheid geskep van selfdood en die belangrikheid van die voorkoming daarvan. Die dag word deur die International Association for Suicide Prevention (IASP), in samewerking met die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), gekoördineer.
#LieweLeser
Brief 16 Ek lees onlangs ‘n anonieme plasing wat verduidelik dat ons nooit mense se teenwoordigheid in ons lewens moet…
#LieweLeser
Brief 15 Liewe Moeder Vandag skryf ek ‘n brief met die hoop dat die regte woorde my pen sal bereik…
#Lieweleser
Brief 14 In my kleuterjare het ons as gesin gereeld laatmiddae in die parkies gaan stap. Ja, liewe Leser, in…
#LieweLeser
Brief 13 Vandag vou ek ‘n papier-vliegtuig van my brief met die hoop dat die wind dit sal vang. Onthou…
#LieweLeser
Brief 12 Dawn Bevier skryf in een van haar artikels, “The Drawbacks of Giving Too Much” (2021), as jy te…
#LieweLeser
Brief 11 Albert Einstein word as een van die grootste wetenskaplike figure van alle tye beskou. Dié teoretiese fisikus is…
Uit die dagboek van ’n maatskaplike werker …
Chantell Wiesner Sy het nog nie eens haar eerste koppie koffie vir die dag gedrink nie toe is die telefoon…
“Van aktiewe, onafhanklike na passiewe, afhanklike leefwyse” Geloof, genade en hoop
WIL OM TE HELP-ARTIKEL – S. FERREIRA Ek het grootgeword met ouers wat baie lief was vir ons vier kinders,…
Liewe dagboek …
Geskryf deur Marla Louw Vandag was ’n goeie dag, beter as party ander dae … Vandag kon ek die verskil…
Maatskaplike werkers is ook mense.
Geskryf deur Marthie Maritz Maatskaplike werkers kan ’n boek skryf oor alles wat hulle al beleef het. Soms is dit…
HELPENDE HAND NUUS OP MAROELA MEDIA
BESOEK ONS OP SOSIALE MEDIA