NUUS & MEDIA

Brief 175: Sonder vrywilligers sou Helpende Hand baie arm gewees het.

#LieweLeser Tydens vanjaar se Helpende Hand Kongres het ons almal die voorreg gehad om vrywilligers van reg oor die land te ontmoet. Dit was vir my mooi om na elkeen se storie te luister. Een se woorde bly my nou…

Brief 174: Dit vat een

#LieweLeser Ons praat dikwels oor sukses asof dit die produk van selfvertroue, deursettingsvermoë en harde werk is. Ons luister na die verhale van mense wat groot gedroom het, struikelblokke oorkom het en nooit opgegee het nie. Dit is die inspirerende…

SKRYF JOU HART UIT

Liewe Leser Elke mens wat by Solidariteit Helpende Hand betrokke is, het ‘n storie. Soms is dit die verhaal van iemand wat hulp ontvang het. Soms is dit dié van ‘n vrywilliger wat ‘n hand uitgesteek het. Soms is dit…

Brief 173: Jy is waar jy moet wees

#LieweLeser Ek het ‘n rukkie terug afgekom op ‘n TikTok-kortvideo van ‘n Afrikaanse dame wat iets op die hart gehad het. Jonk en in haar twintigs. Op die beeldmateriaal kan jy duidelik sien dat sy met haar eie uitdagings sit.…

Brief 171: Dorings in die vlees

#LieweLeser Ek onthou die heel eerste keer toe ek kaalvoet in ‘n witdoring getrap het. Die wetenskaplike naam daarvoor is Senegalia polyacantha, maar as Afrikaanssprekende sal ek dit altyd as ‘n witdoring sien. Terug by my storie … Dit was…

Die emosionele reis van borskanker – meer as net ’n diagnose

Wanneer ’n mens die volgende woorde hoor: “Jy het borskanker,” verander jou wêreld in ’n oogwink. Skielik word jou kalender gevul met doktersafsprake, skanderings en behandelingsplanne. Maar tussen al die mediese reëlings deur, is daar ’n ander, dikwels onsigbare en veeleisende reis wat begin—die emosionele een.

Brief 170: Alles sal regkom

#LieweLeser Sommige dae voel die lewe vir my soos een groot, deurmekaar legkaart. ‘n Duisend stukkies wat net nie in mekaar pas nie, want planne val uitmekaar en die antwoorde bly weg. Soms is dit loodswaar – veral op die…

Brief 167: Môre se moontlikhede

#LieweLeser Ek het onlangs eers uitgevind dat my voorouers met koring geboer het. Ek was in die veld en het opnuut weer na die wêreld om my gekyk en ‘n prentjie probeer skep van hoe dit sou lyk as alles…

Holistiese welstand binne Solidariteit Helpende Hand: Vier pilare wat ons sterker maak

Ware welstand behels meer as net om gesond te wees of finansieel onafhanklik te wees. Dit gaan oor die mens as geheel – en oor gemeenskappe waarin mense kan tuis voel, groei en floreer.

Selfdoodvoorkoming: Kom ons verander die gesprek

10 September is Wêreldselfdoodvoorkomingsdag. Op daardie dag word wêreldwyd bewustheid geskep van selfdood en die belangrikheid van die voorkoming daarvan. Die dag word deur die International Association for Suicide Prevention (IASP), in samewerking met die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), gekoördineer.

Uit die dagboek van ’n maatskaplike werker – die ervaring van ‘n maatskaplike werker

Alna “Ek is 12 jaar oud en woon saam met my ouers en broers. My een broer is saam met…

#LieweLeser

Brief 10 In my kinderdae het ek gereeld handgemaakte en tweedehandse rokke gedra – nie omdat ons min gehad het…

Uit die dagboek van ’n maatskaplike werker: Hier’s my hand

Carol Ankiewicz Solidariteit Helpende Hand se afdeling vir maatskaplikewerkdienste stuur vandeesmaand, ter viering van Internasionale Maatskaplikewerkersdag, ’n veldtog van stapel…

#LieweLeser

Brief 9 Ek het in die Vrystaat grootgeword. My ouma Joy het tussen Humansdorp en Knysna gewoon, daarom het ons…

#LieweLeser

Brief 8 Vandag stuur ek vir jou ’n poskaart uit die verlede. Miskien vat dit jou terug na ’n tydperk…

#LieweLeser

Brief 7 Daar is iets omtrent Sondagmiddae wat vir my uitstaan. ’n Sondag voel vir my amper soos wanneer jy…

#LieweLeser

LIEWE LESER BRIEF 6 Gisteraand sit ek met ‘n koppie boeretroos in die hand en kyk uit oor die stad…

Uit die dagboek van ’n maatskaplike werker: Hier’s my hand.

Carol Ankiewicz Uit die dagboek van ’n maatskaplike werker: Hier’s my hand. As maatskaplike werker het jy die voorreg om…

Uit die dagboek van ’n maatskaplike werker: Die wêreld binne my

Uit die dagboek van ’n maatskaplike werker: Die wêreld binne my Bianca Steyn Die Afrikaanse groep Spoegwolf se liedjie, Voel…

Uit die dagboek van ‘n maatskaplike werker: Maak ek ‘n verskil?

Marna Swanepoel Uit die dagboek van ‘n maatskaplike werker: Maak ek ‘n verskil? My ouma het altyd gesê: “Elke klein…

HELPENDE HAND NUUS OP MAROELA MEDIA

BESOEK ONS OP SOSIALE MEDIA