Helpende Hand Nuus

Mediaverklaring: Helpende Hand Entrepreneurskompetisie kweek werkskepping

Solidariteit Helpende Hand 17 Februarie 2014 Inskrywings vir Solidariteit Helpende Hand se Entrepreneurskompetisie vir graad 6 tot 12-leerlinge het vandag weer geopen. Deur hierdie kompetisie poog Helpende Hand om die probleem van werkloosheid onder die jeug aan te spreek deur hulle vroegtydig met entrepreneursvaardighede te bemagtig. Volgens die mees onlangse Adcorp-werknemersindeks is daar tans ongeveer…

Lees meer

Mediaverklaring: Nog ’n hupstoot vir Helpende Hand se Skooltassieprojek in Gauteng

Solidariteit Helpende Hand 11 Februarie 2014 Solidariteit Helpende Hand se Skooltassieprojek in Gauteng het pas ʼn bykomende hupstoot gekry toe nόg skryfbehoeftes ter waarde van meer as R110 000 aan die projek geskenk is. Silveray Statmark Company (SSC) het poeierverf, telrame, klei en penne geskenk om by die tassies wat reeds in Gauteng uitgedeel is, te…

Lees meer

Lees meer

Soldeer: Entrepreneurskompetisie skop weer af

Deur Karin Venter Vandag se jongmense kom voor baie struikelblokke op die pad na die toekoms te staan. Hulle wêreld lyk baie anders as die prentjie van die verlede. Helpende Hand verstaan die realiteit waarmee ons jongmense te doen het. Ons wil daartoe bydra dat hulle nie slagoffers word nie maar as oorwinnaars in die…

Lees meer

Lees meer

Mediaverklaring: Helpende Hand help met korrekte vak- en studiekeuses

Solidariteit Helpende Hand 11 Februarie 2014 ’n Onlangse werknemersindeks het weereens beklemtoon dat korrekte vak- en studiekeuses onmisbaar is om finansiële vryheid te verseker. Volgens die Adcorp-werknemersindeks is daar tans ongeveer 344 000 Suid-Afrikaners met grade, diplomas en sertifikate wat werkloos is omdat hulle nie oor die vaardighede beskik waarna werkgewers soek nie. Die verslag toon…

Lees meer

Nuusbrief: Is jy op sosiale media?

Deur Michelle Burger Is jy op sosiale media?  Jy kan Helpende Hand help! Die sosiale media is deesdae op almal se lippe. Almal – van ouma tot kleinkind – is op Facebook, Twitter en ander kuberruimte-netwerke. Net so neem Helpende Hand ook die voortou met die dryf van ons sosiale media. Ons doen ons bes…

Lees meer

Nuusbrief: Entrepreneurskompetisie skop weer af

Deur Karin Venter Vandag se jongmense kom voor baie struikelblokke op die pad na die toekoms te staan. Hulle wêreld lyk baie anders as die prentjie van die verlede. Helpende Hand verstaan die realiteit waarmee ons jongmense te doen het. Ons wil daartoe bydra dat hulle nie slagoffers word nie maar as oorwinnaars in die…

Lees meer

Nuusbrief: Tassieprojek groter as ooit vantevore

Deur Mariné Jacobs So is al die skooltassies vir 2014 uitgedeel tydens Helpende Hand se grootste Skooltassieprojek ooit – 4 600 skooltassies by 208 skole regoor die land! “Met die nasionale Skooltassieprojek dra Helpende Hand by om behoeftige Afrikaanssprekende graadeens te ondersteun om hul skoolloopbaan op ʼn gelyke vlak met klasmaats te begin,” sê dr….

Lees meer

Nuusbrief: Kinders moet net kinders wees

Deur Blackie Swart In my kleintyd was daar nie “super heroes” nie maar my pa en my nefie, Christo, was my helde.  Ek kon amper nie glo dat een mens so sterk kon wees nie; in verwondering het ek gekyk hoe Pa ʼn swaar voorwerp met die een hand vasvat en dan die tang behendig…

Lees meer

Nuusbrief: Anneriké Claassen – Die voorreg van blink vooruitsigte

Solidariteit Helpende Hand se Afrikaanse Beursinstituut het die afgelope jaar weereens talle studente gehelp om hul toekomsdrome te verwesenlik. Hier volg Anneriké Claassen se ervaring: Ons lewe in ʼn land waar nie almal se drome om te studeer vir die beroep wat waarlik hul passie is, bewaarheid kan word nie. Om te kan studeer met…

Lees meer

Lees meer

Nuusbrief: Vrystaat Kerspartytjies vir oud en jonk

Deur Mariné Jacobs Helpende Hand se Vrystaat-takke het verlede jaar verskeie Kersfunksies vir behoeftiges gehou om die jaar mee af te sluit. Bloemfontein-gesinstak het koek en geskenkpakkies onder behoeftige leerders van Bloemfontein Laerskool uitgedeel, terwyl Aliwal-Noord-tak kleuters van Bollie Konyn Kleuterskool lekker bederf het met heerlike eetgoed en geskenke. Vanessa Marais, Helpende Hand se streeksorganiseerder…

Lees meer

Lees meer

Nuusbrief: Helpende Hand reik uit na behoeftige gesin

Deur Grietjie Prinsloo Helpende Hand se Roodepoort-tak het einde verlede jaar ingespring om een gesin se Kerstyd so bietjie meer geseënd te maak. Dié tak in Gauteng-Suid het die eerste keer van Ouma Susan* en haar twee kleinkinders, Ruan* (14) and Marike* (9), se storie te hore gekom toe ’n vriendin hul omstandighede aangemeld het….

Lees meer

Lees meer

Nuusbrief: Inskrywings nou oop vir Projek van die Jaar 2014

Deur Anel du Preez Helpende Hand bied aan al die Helpende Hand-takke en lede van die Solidariteit Beweging die geleentheid om ʼn verskil in hul gemeenskappe te maak deur ʼn kompetisie genaamd Projek van die Jaar van stapel te stuur. Met dié projek het ons ten doel om jou touwys te maak oor hoe jy…

Lees meer

Lees meer

Mediaverklaring: Helpende Hand se Afrikaanse Beursinstituut ken studielenings van R16,6 miljoen toe in 2014

Solidariteit Helpende Hand 6 Februarie 2014 Te midde van kritiek teenoor die regering se Nasionale Studente Finansiële Hulpskema (NSFHS), het Solidariteit Helpende Hand hierdie jaar meer as R16,6 miljoen se studielenings aan 948 studente toegeken. Annelie Lotriet, die Demokratiese Alliansie se skaduminister vir hoër onderwys en opleiding, sê dat slegs 50% van studente wat vir…

Lees meer

Lees meer

Laerskole Middagseminaar (Durbanville)

Lees meer

Mediaverklaring: Boerboktelersvereniging belê in wenner van Helpende Hand Entrepreneurskompetisie

Solidariteit Helpende Hand 4 Februarie 2014 Eddie Pienaar, die wenner van Solidariteit Helpende Hand se Entrepreneurskompetisie 2013, het vandag ʼn reuse skenking van tien stoetooie en ʼn stoetram van die Suid-Afrikaanse Boerboktelersvereniging ontvang.  Eddie Pienaar is verlede jaar aangewys as die wenner van Helpende Hand se eerste Entrepreneurskompetisie en het met prysgeld van R15 000 weggestap….

Lees meer

Lees meer

Mediaverklaring: Nuwe graad 8-leerlinge van Hoërskool Volksrust en Hoërskool Pionier ontvang wiskunde-rugsakkies van Helpende Hand

Solidariteit Helpende Hand 4 Februarie 2014 Solidariteit Helpende Hand het gister 265 wiskunde-rugsakkies aan die Graad 8-leerders van Hoërskool Volksrust in Mpumalanga en Hoërskool Pionier in Vryheid uitgedeel as deel van die organisasie se 8te-tas-projek. Vandag is ’n verdere 100 rugsakkies by die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad uitgedeel. Die 8te-tas-projek word in samewerking met die Vereniging…

Lees meer