Helpende Hand Nuus

Nuus: Helpende Hand stig noodfonds vir Limpopo-vloedslagoffers

Solidariteit Helpende Hand het ’n noodfonds op die been gebring vir Limpopo-inwoners wat deur die onlangse vloede geraak is, met spesifieke fokus op die inwoners van Bela-Bela en Lephalale. ’n Tweede damwal het gister by die Thaba Monate-wildreservaat meegegee wat massas water in Bela-Bela se strate laat afstroom het. Volgens die media moes meer as…

Lees meer

Lees meer

Lees meer

Soldeer: Die Vereniging vir Afrikaanse Wiskundeonderwysers brei uit

Deur Valentyn van der Merwe Die VAW het in die verlede slegs op hoërskool-wiskundeonderwysers gefokus maar het onlangs sy fokus vergroot. Die VAW bedien nou ook laerskool-wiskundeonderwysers asook tuisskoolouers en akkommodeer sodoende enigiemand wat vir kinders wiskunde moet leer. Wie is die VAW? Die Vereniging vir Afrikaanse Wiskundeonderwysers (VAW) is ʼn projek van Solidariteit Helpende…

Lees meer

Mediaverklaring: Spertyd wink vir Helpende Hand Projek van die Jaar kompetisie

Solidariteit Helpende Hand 11 Maart 2014 Daar is net meer as twee weke oor vir lede van die publiek om te registreer vir Solidariteit Helpende Hand se Projek van die Jaar kompetisie. Helpende Hand het hierdie jaar die Projek van die Jaar kompetisie geloods om sodoende R1.5 miljoen terug te ploeg in behoeftige gemeenskappe deur…

Lees meer

Mediaverklaring: Helpende Hand stel Entrepreneurskompetisie in Gauteng bekend

Solidariteit Helpende Hand 7 Maart 2014 Solidariteit Helpende Hand besoek vanaf 10 Maart 2014 verskeie Gauteng-skole om die organisasie se jaarlikse Entrepreneurskompetisie bekend te stel. Karin Venter, ʼn Helpende Hand projekorganiseerder, sal skole regoor die provinsie besoek om leerders te vertel van die kompetisie en kreatiewe besigheidsdenke aan te wakker. “Ek is baie opgewonde om…

Lees meer

Soldeer: Helpende Hand stel Entrepreneurskompetisie in die Wes-Kaap bekend

Solidariteit Helpende Hand het verlede week verskeie Wes-Kaapse skole besoek om die organisasie se jaarlikse Entrepreneurskompetisie bekend te stel. Karin Venter, ʼn Helpende Hand projekorganiseerder, het leerders van die kompetisie vertel en sommer bietjie kreatiewe besigheidsdenke aangewakker. “Ek is baie opgewonde om te sien watter oorspronklike besigheidsidees hierdie jaar uit die Wes-Kaap kom,” sê Venter….

Lees meer

Lees meer

Mediaverklaring: Helpende Hand bederf 100 oumas met spesiale vertoning van Vrou soek ʼn Boer

Solidariteit Helpende Hand  Solidariteit Helpende Hand hoofkantoor het vanoggend  in samewerking met Time Media Films (TMF) 100 oumas bederf met ʼn spesiale vertoning van die nuwe Afrikaanse rolprent, Vrou soek ’n Boer, by Centurion Mall. Die oumas is verwelkom met ‘n rooi tapyt en het heerlik saam met een van die film se aktrises, Magda…

Lees meer

Nuusbrief: Daardie vierletterwoord

Deur Neels van Jaarsveld Dit is ʼn eienaardige affêre maar dis tog so eenvoudig. Dit kan in klein maat of in groot maat geskied. Dit kan mense se dag maak en selfs hul lewe verander. Dit kos niks maar beteken so baie. Dit kan uitgedeel word maar steeds behou word. Oseane daarvan is beskikbaar maar…

Lees meer