Nuusbrief: Helpende Hand se Afrikaanse Beursinstituut ken studielenings van R16,6 miljoen toe in 2014
Deur Mariné Jacobs Solidariteit Helpende Hand het hierdie jaar afgeskop deur die laaste uitbetalings van R16,6 miljoen se rentevrye studielenings te finaliseer. Hierdie studielenings is aan 948 studente toegeken te midde van kritiek teenoor die regering se Nasionale Studente Finansiële Hulpskema (NSFHS). Annelie Lotriet, die Demokratiese Alliansie se skaduminister vir hoër onderwys en opleiding, het…
Nuusbrief: Ouma-en-oupa-projek begin!
Deur Michelle Burger Solidariteit Helpende Hand, in samewerking met Time Media Films(TMF), loods hierdie maand weer die “Neem-ʼn-ouma-fliek-toe”-inisiatief. Hierdie jaar gaan Helpende Hand se hoofkantoorspan, die streke en takke betrokke wees, maar enige lid van die publiek kan ook aan hierdie projek deelneem deur hul eie oumas fliek toe te neem. Jou deelname kan ook…
Nuusbrief: Registrasies stroom in vir Helpende Hand se Entrepreneurskompetisie
Deur Grietjie Prinsloo Leerlinge van oor die land kan nou inskryf vir Solidariteit Helpende Hand se Entrepreneurskompetisie. Die kompetisie is op 17 Februarie bekendgestel vir alle graad 6- tot 12-leerlinge en byna 50 registrasies is reeds ontvang. Deur hierdie kompetisie poog Helpende Hand om iets omtrent die probleem van werkloosheid onder die jeug te doen…
Nuusbrief: Projek Leerkrag gaan van krag tot krag
Deur Grietjie Prinsloo Solidariteit Helpende Hand het in Februarie R17 500 aan Laerskool Oosterkruin in Germiston oorhandig vir hul volgehoue en suksesvolle deelname aan Projek Leerkrag. Die skool is vanjaar weer een van die begunstigde skole van Projek Leerkrag. Deur hierdie projek word studente deur Helpende Hand gesubsidieer en as onderwysassistente ingespan om die druk op…
Nuusbrief: Helpende Hand vier nasionale maatskaplike werker-maand
Deur Isabel Faurie In Maart vier ons nasionale maand vir maatskaplike werkers in Suid-Afrika. Dit plaas weer die soeklig op die noodsaaklikheid, en daarmee saam die nypende tekort, aan maatskaplike werkers in Suid-Afrika. Helpende Hand is ’n organisasie wat daarop toegespits is om blanke armoede te verlig, te voorkom en te verbreek. Die rol van…