Helpende Hand Nuus

Soek 'n artikel

Mediaverklaring: Helpende Hand help met korrekte vak- en studiekeuses

Solidariteit Helpende Hand 11 Februarie 2014 ’n Onlangse werknemersindeks het weereens beklemtoon dat korrekte vak- en studiekeuses onmisbaar is om finansiële vryheid te verseker. Volgens die Adcorp-werknemersindeks is daar tans ongeveer 344 000 Suid-Afrikaners met grade, diplomas en sertifikate wat werkloos is omdat hulle nie oor die vaardighede beskik waarna werkgewers soek nie. Die verslag toon…

Lees meer

Lees meer

Soldeer: Entrepreneurskompetisie skop weer af

Deur Karin Venter Vandag se jongmense kom voor baie struikelblokke op die pad na die toekoms te staan. Hulle wêreld lyk baie anders as die prentjie van die verlede. Helpende Hand verstaan die realiteit waarmee ons jongmense te doen het. Ons wil daartoe bydra dat hulle nie slagoffers word nie maar as oorwinnaars in die…

Lees meer

Lees meer

Mediaverklaring: Nog ’n hupstoot vir Helpende Hand se Skooltassieprojek in Gauteng

Solidariteit Helpende Hand 11 Februarie 2014 Solidariteit Helpende Hand se Skooltassieprojek in Gauteng het pas ʼn bykomende hupstoot gekry toe nόg skryfbehoeftes ter waarde van meer as R110 000 aan die projek geskenk is. Silveray Statmark Company (SSC) het poeierverf, telrame, klei en penne geskenk om by die tassies wat reeds in Gauteng uitgedeel is, te…

Lees meer

Nuusbrief: Is jy op sosiale media?

Deur Michelle Burger Is jy op sosiale media?  Jy kan Helpende Hand help! Die sosiale media is deesdae op almal se lippe. Almal – van ouma tot kleinkind – is op Facebook, Twitter en ander kuberruimte-netwerke. Net so neem Helpende Hand ook die voortou met die dryf van ons sosiale media. Ons doen ons bes…

Lees meer

Lees meer

Nuusbrief: Vrystaat Kerspartytjies vir oud en jonk

Deur Mariné Jacobs Helpende Hand se Vrystaat-takke het verlede jaar verskeie Kersfunksies vir behoeftiges gehou om die jaar mee af te sluit. Bloemfontein-gesinstak het koek en geskenkpakkies onder behoeftige leerders van Bloemfontein Laerskool uitgedeel, terwyl Aliwal-Noord-tak kleuters van Bollie Konyn Kleuterskool lekker bederf het met heerlike eetgoed en geskenke. Vanessa Marais, Helpende Hand se streeksorganiseerder…

Lees meer

Lees meer

Nuusbrief: Helpende Hand reik uit na behoeftige gesin

Deur Grietjie Prinsloo Helpende Hand se Roodepoort-tak het einde verlede jaar ingespring om een gesin se Kerstyd so bietjie meer geseënd te maak. Dié tak in Gauteng-Suid het die eerste keer van Ouma Susan* en haar twee kleinkinders, Ruan* (14) and Marike* (9), se storie te hore gekom toe ’n vriendin hul omstandighede aangemeld het.…

Lees meer