Skip to content

Nuusbrief: Is jy op sosiale media?

Deur Michelle Burger

Is jy op sosiale media?  Jy kan Helpende Hand help!

Die sosiale media is deesdae op almal se lippe. Almal – van ouma tot kleinkind – is op Facebook, Twitter en ander kuberruimte-netwerke. Net so neem Helpende Hand ook die voortou met die dryf van ons sosiale media. Ons doen ons bes om al ons ondersteuners en volgers deurentyd op hoogte te hou van die jongste nuus, projekte en gebeure. Namate ons van krag tot krag gaan, poog ons om ons sosiale media ook te laat groei.

WAT KAN JY DOEN OM TE HELP? Doen die volgende sommer nou:

“Like” ons Facebook-webblad: Helpende Hand – deel van die Solidariteit Beweging 

Volg ons op Twitter by @solhelpendehand

Volg ons op LinkedIN: Solidariteit Helpende Hand