Omgee mark logo-01

Solidariteit Helpende Hand se Omgee-mark in samewerking met Sakeliga KragDag

Welkom by die Omgee-mark se webwerf. Ons is jammer om die tragiese nuus te deel dat die Omgee-mark asook die Sakeliga KragDag nie meer sal kan voortgaan nie, aangesien die plaaslike regering dit weens Covid-19-regulasies stopgesit het.

 

Vanjaar was ʼn uitdagende jaar wat ons entrepreneurs wat by markte uitstal of hul handgemaakte items van die huis af verkoop erg geaffekteer het. Die beweegrede agter die Omgee-mark, wat deur Solidariteit Helpende Hand aangebied sou word, in samewerking met Sakeliga KragDag was om hierdie entrepreneurs te help en te ondersteun.

 

Ons gee steeds om en wil steeds ons geregistreerde uitstallers by die Omgee-mark ondersteun. Daarom skep ons hierdie platform waar jy heerlik, in die gemak van jou eie sitkamer, deur die uitstallers se pragtige, handgemaakte items kan “stap en soek”.  Blaai gerus verder deur die webwerf en ondersteun ons Omgee-mark se uitstallers deur hul direk te kontak om bestellings te plaas.

Omgee-mark uitstallers

Skilderye

Riana Bezuidenhout  |  083 747 9424  |  [email protected]

Handegemaakte messe

www.boerseunmesse.co.za

Michelle Prinsloo  |  083 460 1731  |  [email protected]

100% Herwinde wasgoedpennetjies

www.incredapeg.co.za

Gerhard Terblanche  |  082 516 6715  |  [email protected]

Handgemaakte sakke, scrunchies, kopbande

Facebook: soetsakkig/gicraft

Sonja Bester  |  072 176 6264  |  [email protected]

Sterling silwer juwele

http://www.funkifrogg.co.za/

Gail Dickson  |  072 340 0918  |  [email protected]

Verskeidenheid oorbelle, sleutelhouers, hangertjies

www.beadsnbling.co.za

Annette Klopper  |  083 382 5477  |  [email protected]

Koffiebone, Speserye, handgemaakte sjokolade

www.mymagen.co.za

Mariska de Clerk  |  071 094 5676  |  [email protected]

"Sandblasted" Koffiebekers

www.moondustsandblasting.co.za

MJ Laurens  |  083 661 3053  |  [email protected]

Leerprodukte deur gestremdes gemaak, handsakke

www.beatusleather.co.za

Nadia Gouws  |  084 033 4234  |  [email protected]

Beskuit, kleinkoekies, hekelwerk,naaldwerk,handgemaakte seep

www.amadeasafehouse.co.za

Rina Malan  |  082 955 9830  |  [email protected]

Handgemaakte juwele, bykomstighede, geskenke,dekor, sterling silwer en meer

Maritza Kleinhans  |  079 504 0528  |  [email protected]

Dames egte leer en materiaal skoene

www.baruchstyles.com

Michelle Botha  |  082 826 9889  |  [email protected]

Nuwe-Afrikaanse stories op audio laserskywe opgeneem vir kinders 1-12jaar

Johan Cilliers  |  072 680 7746  |  [email protected]

Staal muurkuns

www.daschnerdesighns.co.za

Danie Daschner  |  082 574 9803  |  [email protected]

Frans geinspireerde linne,klere en dekor

Marthie Erasmus  |  082 409 3332  |  [email protected]

Skilderye, mosaik en handgemaakte hout items

Alzaine Kruger  |  072 242 0320  |  [email protected]

Opvoedkundige boeke Lapa uitgewers, lees Afrikaans, leer Afrikaans

[email protected]

Theresa Kruger  |  082 833 1398  |  [email protected]

Handgemaakte opvoubraaiers, minibraaiers gemaak uit ou yskas gasbottels en ander

  

Wayne Hobson  |  082 853 7373  |  [email protected]

Leerprodukte-belde, sleutelhouers, babavellies(handgemaak) swepe

  

Kobus Potgieter  |  076 128 5891  |  [email protected]

Die produk verlig pyn, laat onspan, ontgif dit is badsout wat in balle verkoop word

Facebook @ WTFizzz CBD Bath Bombs

Christel Sauer  |  083 539 5337  |  [email protected]

Handgemaakte natuurlike skoonheids produkte badseep, badsoute, lugvervissers

 

Elouise Grobbelaar  |  060 710 5758  |  [email protected]

Vetplante en potte

John Sauer  |  079 317 5396  |  [email protected]

Tuisgemaakte lekkers en konfyt, songedroogte vrugte, selfgemaakte houtprodukte

  

Adele Botha  |  071 443 8276  |  [email protected]

Handgemaakte hout en lap speelgoed vir kinders en kleuters

Carel  |  082 455 9984  |  [email protected]

Kuns fotografie op kalenders, geskenkboksies, gebak, kleinkoekies en vrugtekoek

Corrie Scholtz  |  083 289 5634  |  [email protected]

Kussings, lappe en mooi kuns

www.mea.kunsblad.co.za

Mea Hancock  |  064 813 1149  |  [email protected]

Handgemaakte geverfde houtblokke, koffie koppies, mieliemeel in Afrikaanse sakkies, windpomp oorbelle

Facebook @ Harkie design

 

Marietjie Bouwman  |  084 513 2799  |  [email protected]

100% katoen dames klere

Alma Naude  |  082 579 1136  |  [email protected]

Tuisgebak, koekies en beskuit

Elize Gouws  |  082 781 3763  |  [email protected]

Leerprodukte , houtprodukte, vlekvrye staal geskenkbokse vir ma's, pa's ouma's oupa's kermiek produkte

www.koopnog.co.za

Willem Schoeman  |  083 291 0063  |  [email protected]

Damesklere en bykomstighede broeke los jasse rompe

 

Esther Pieterse  |  072 779 2382  |  [email protected]

Houtwerk klein houtstaanhorlosies, houtkruise, hout plakkate, kersstaanders, spyskaartborde.

www.nlartistry.co.za

Marianna van Rooyen  |  082 469 5022  |  [email protected]

Voëlvoerders, kolwyntjies, beskuit en kersboom ornamente

Esti Potgieter  |  078 455 7796  |  [email protected]

Muffins in verskeie vorme

Marie Lawson   |  072 595 5700 |  [email protected]

Kunswerk, omgewingsvriendelike waspoeier en sepe gryswatervriendelik, hekelwerk, macrane

www.befancy.co.za

Barbera Marais  |  084 264 4017  |  [email protected]

Houtprodukte geometries interessant, legkaarte, kerfblokkies, pennehouers, pas-die-boks, kershouers

Ewald Graefe  |  084 870 8805  |  [email protected]

Leerprodukte en beursies

www.velleather.co.za

Bredndon Koekemoer  |  074 554 4095  |  [email protected]

Dames en kinders unieke geskenke en bykomstighede, juwele, T-hemde, Afrikaans

Talita Lofthouse  |  079 212 6127  |  [email protected]

Smidskuns. Staalringe, armbande en halssnoere, tuingereedskap, messe, fotorame, boekmerke

Lize Botha  |  076 107 7557  |  [email protected]

Militêre "dogtags" en -tasse, baadjiedoppies en militêre toerusting en buite-toerusting

www.oldcamo.co.za

Paul Fisher  |  081 328 9330  |  [email protected]

Skoonheidsprodukte NU Skin

Alicia Etsebeth  |  076 499 9550  |  [email protected]

Skerpmakers vir messe, skêre, Aloe vera produkte, groenteskillers

www.knifesharpners.co.za

 

Please note that the Warthog factory close on 15 December 2020 and open on 11 January 2021. During this time I will carry only limited stock of certain models.

Please order as soon as possible.

Direct sales of proudly South African made Warthog Sharpeners and Accessories since 1999.

All sharpeners comes included in the box with a instruction leaflet and DVD as well as a 1 year warranty from the South African factory.

Warthog sharpeners made it possible for anyone to sharpen a knive quite easily and safely into a hair shaving blade. 

 

All the details about the different sharpeners and accessories is on the product pictures.

Have a look at the instruction videos by clicking on the links:

Warthog Classic II            - https://youtu.be/s1g6VhAheBE

Warthog Extreme Edge    - https://youtu.be/9I6oavPOlUM

Warthog Curve                  - https://youtu.be/4sSCcfWXksw

Warthog Multi-Edge 220 - https://youtu.be/eB7xV5_CfYY

 

Easily place an order by using the product number, colour or grit...

Please send me a private message with your order, choice of postage or delivery, cell number and adress. 

 

Charl Stocken  |  082 868 1357  |  [email protected]