ONS PLEK DERDEPOORTHUISWERKONDERWYSER (Halfdag)

ONS PLEK DERDEPOORTHUISWERKONDERWYSER (Halfdag)

Aansoeke Sluit op: 25 Junie 2026

Opvoeding, opleiding en ontwikkeling in 'n vry en veilige omgewing verseker 'n voorspoedige toekoms vir Afrikaanse kinders!

  • Vakante pos: Huiswerkonderwyser (Halfdag)
  • Werksdae: Maandag tot Vrydag
  • Kwalifikasies en vaardighede: Matriek, Bestuurslisensie, Polisieklaring
  • Ekstra kwalifikasie (nie verpligtend nie): Noodhulp Vlak 1