ONS PLEK HORISON HUISWERKONDERWYSER EN ASSISTENT

ONS PLEK HORISON HUISWERKONDERWYSER EN ASSISTENT

Aansoeke sluit: 26 Junie 2026

Opvoeding, opleiding en ontwikkeling in 'n vry en veilige omgewing verseker 'n voorspoedige toekoms vir Afrikaanse kinders!

Vakante pos: Huiswerkonderwyser en assistent
Werksdae: Maandag tot Vrydag
Kwalifikasies en vaardighede: Matriek, Bestuurslisensie, Polisieklaring
Ekstra kwalifikasie (nie verpligtend nie):  Noodhulp Vlak 1