ONS PLEK STRAND HUISWERKONDERWYSER (Halfdag)

ONS PLEK STRAND HUISWERKONDERWYSER (Halfdag)

Aansoeke sluit op: 14 Mei 2026

Opvoeding, opleiding en ontwikkeling in 'n vry en veilige omgewing verseker 'n voorspoedige toekoms

vir Afrikaanse kinders!

Vakante pos: Huiswerkonderwyser (Halfdag)

Werksdae: Maandae tot Vrydae

Kwalifikasie: Matriek

Sluitingsdatum: Donderdag 14 Mei 2026