ONS PLEK STRAND –KLEUTERSKOOLONDERWYSER
ONS PLEK STRAND –KLEUTERSKOOLONDERWYSER
Aansoeke Sluit op: 6 Januarie 2026
Opvoeding, opleiding en ontwikkeling in 'n vry en veilige omgewing verseker 'n voorspoedige toekoms vir Afrikaanse kinders!
Vakante pos: Kleuterskoolonderwyser
Vereistes:
- VKO vlak 4 of 5
- Polisieklaring
- Geldige rybewys
- Bereidwilligheid om by nauurse aktiwiteite in te skakel
Toepaslike ondervinding sal as 'n aanbeveling dien.
Werksure: Maandag tot Vrydag – Voldag