ONS PLEK VOLKSRUST HUISWERKONDERWYSER (Halfdag)

ONS PLEK VOLKSRUST HUISWERKONDERWYSER (Halfdag)

Aansoeke Sluit op: 17 November 2025

Opvoeding, opleiding en ontwikkeling in 'n vry en veilige omgewing verseker 'n voorspoedige toekoms vir Afrikaanse kinders!

Vakante pos: Huiswerkonderwyser (Halfdag)

Werksure: Maandae tot Vrydae

Kwalifikasie: Matriek

Sluitingsdatum: Maandag 17 November 2025