UITGESTEL TOT VERDERE KENNISGEWING

Kom luister na

DR. DIRK HERMANN

wat meer kom vertel oor #OnsSalSelf.

Sprekers

DR. DIRK HERMANN
HANNES NOËTH
STEFAN PIETERSE (gesels oor Studiefondssentrum)
RENÉ ROUX (gesels oor Steeds Vrou-digbundel)

Digbundel mockup4

Steeds Vrou-Digbundel

Hierdie digbundel bevat 20 gedigte elk van Rene Roux, adjunk- uitvoerende hoof van Solidariteit Helpende Hand, en Alta Strauss, bekende skrywer en motiveringspreker. Die bundel getiteld STEEDS VROU bevat gedigte wat handel oor verlies en die pad na hoop. Veral in hierdie moeilike tye voel ons dat hierdie woorde werklik ʼn verskil in die gemoedstoestand sal maak en hoop vir die vroue van Suid-Afrika sal bring.

50% van die wins van hierdie digbundel gaan aan die FroueVonds van Helpende Hand om 3 000 behoeftige jong dames in Suid-Afrika van sanitêre ware te voorsien, asook om jong, behoeftige vroue in staat te stel om deur die Susanna Smit Studiefonds te gaan studeer.

27 AUGUSTUS 2021

Memories 4 Ever, Bainsvlei, Bloemfontein
18:00 vir 18:30

Ligte ete word voorsien (Kaas en wyn)
Kontantkroeg beskikbaar | Drag: Semiformeel

REGISTREER HIER

Covid regulasies geld, dus sal daar beperkte plekke beskikbaar wees.