Helpende Hand Nuus

Want liefdadigheid verlig – ‘n Ware Helpende Hand verhaal

Janice tel die swaar pot op en sit dit op die stoof.  Ingedagte kyk sy af na die swart steenkoolstreep op haar hand voor sy moed skep en antwoord: “Die kos is op die stoof my liefie… word nou rustig, julle gaan amper eet!” Vandag is dag drie –  die derde dag wat sy al…

Lees meer

Tuis

Klik hier vir maatskaplike hulp Sluit aan Donasie Hoopfiksgids #StopHonger Onderteken ‘n plegbelofte en moet nie dat een kind weer honger gaan slaap nie! Bejaardes Help ons om 500 bejaardes te ondersteun Kosblikkie ‘n Bord kos vir ‘n honger kind, partykeer die enigste maaltyd vir die dag. Studiefonds Stig ’n studiefonds en help ons om…

Lees meer