Brief 72: Oproep tot aksie

Brief 72 Ek het in 2017 op ‘n hoop liefdesbriewe afgekom wat my ouma diep in haar kas gebêre het. Na my ouma se afsterwe moes ons deur haar goed gaan. Dit was vir my nog altyd vreemd om deur iemand se goed te gaan, maar in hierdie geval was dit nodig en het ek…

Lees meer

#LieweLeser

Brief 22 My ouma was ‘n bedrywige plaasmens wat nooit vir werk geskrik het nie. As jy haar sien, was sy op haar voete en was haar hande besig met van tuinmaak tot kosmaak. Een van die take wat sy dikwels aangepak het, was om konfyt te kook. Waar sy konfyt gekook het was irrelevant,…

Lees meer

SKYN

SKYN Die projek verseker groot besparings in elektrisiteit wat ten voordeel van die omgewing strek en ook elektrisiteitstekorte in Suid-Afrika teenwerk. MEER OOR SKYN Die SKYN-projek is gebore uit navorsing wat in 2019 onder behoeftige bejaardes en bejaardetehuise gedoen is. In hierdie navorsing het Helpende Hand bevind dat munisipale rekeninge vir 87% van die tehuise…

Lees meer

Boesemvriendinne sokkies

DONASIE AAN PROJEK Koop vandag nog jóú paar sokkies en help ’n boesemvriendin! Dit word gratis versend en kos slegs R150 per paar. Sox Footwear werk saam met USN en Solidariteit Helpende Hand aan die Boesemvriendinne-projek. Hierdie inisiatief is deur Helpende Hand geloods om in Oktober tydens Borskankerbewusmakingsmaand bewustheid te skep. Die opbrengs van die…

Lees meer

GO Beskrywing

TuisMeer oor ons Nuus en media Rubrieke Podsendings Inligtingstukke & Publikasies Vakante poste Ons kultuurProjekte Kinders & Jeug Bemagtig ‘n Kind Kosblikkie StopHonger Piet tande Skooltassie Braaf die boerboel Tekkies en toks HelpJag Ons Plek en Ons Sentrum Vroue & Gesinne FroueVonds Susanna Smit Studiefonds Boesemvriendinne HelpHetta Bejaarde projekte Breinaald HelpHoor Katarakchirurgie Seniors-in-aksie Ere-ondersteuner Persone…

Lees meer