Skip to content
(Wees asb geduldig indien jy ingeteken het met e-pos. Kyk ook asb in jou spam/junk e-posse)


Meisie wat droom tussen sonneblomme

Starting bid: R5,000.00

Sonneblom skildery
Titel: Meisie wat droom tussen sonneblomme
Medium – olieverf.
Grootte: 700mm x 900 mm
Verkoopprys begin by R5000

Ek skilder graag sonneblomme, juis omdat hulle vir my sinoniem met blydskap en hoop is. Die sonneblom draai haar kop na die son en sodoende val die skadu van die lewe agter haar. My troetelnaam as kind, was heel toevallig ook sonneblom.

Die dogtertjie wat deur die veld met sonneblomme hardloop, beeld vir my hoop en blydskap uit -daardie innerlike gevoel van vryheid en lewensvreugde wat ons as kinders ervaar. Tog is daar talle meisies wat in haglike omstandighede grootword en nooit die kans kry om net ‘n onbevange kind te wees nie – een wat mag speel en dans en droom nie.

Die skildery word geskenk aan Helpende Hand se Frouevonds en spesfiek om fondse in te samel vir die nuwe Susanna Smit Studiefonds, wat onlangs gestig is en my baie na aan die hart le.

Wie dit ookal koop, sal ‘n inset lewer om ‘n jong meisie te help, wat tans sonder drome net-net oorleef…..
Dalk kan jy ook die inisiatief neem om iets by te dra om ‘n meisie hoop te gee op ‘n beter toekoms.

Item condition: New

Time left:

Auction ends: 30 November 2019 12:00 vm
Timezone: UTC +2

Starting bid: R5,000.00

Category:

Description

Sonneblom skildery
Titel: Meisie wat droom tussen sonneblomme
Medium – olieverf.
Grootte: 700mm x 900 mm
Verkoopprys begin by R5000

Ek skilder graag sonneblomme, juis omdat hulle vir my sinoniem met blydskap en hoop is. Die sonneblom draai haar kop na die son en sodoende val die skadu van die lewe agter haar. My troetelnaam as kind, was heel toevallig ook sonneblom.

Die dogtertjie wat deur die veld met sonneblomme hardloop, beeld vir my hoop en blydskap uit -daardie innerlike gevoel van vryheid en lewensvreugde wat ons as kinders ervaar. Tog is daar talle meisies wat in haglike omstandighede grootword en nooit die kans kry om net ‘n onbevange kind te wees nie – een wat mag speel en dans en droom nie.

Die skildery word geskenk aan Helpende Hand se Frouevonds en spesfiek om fondse in te samel vir die nuwe Susanna Smit Studiefonds, wat onlangs gestig is en my baie na aan die hart le. Wie dit ookal koop, sal ‘n inset lewer om ‘n jong meisie te help, wat tans sonder drome net-net oorleef…..

Dalk kan jy ook die inisiatief neem om iets by te dra om ‘n meisie hoop te gee op ‘n beter toekoms.

 

Auction History

21 Oktober 2019 12:00 vmAuction started