Privaatheidsbeleid

PRIVAATHEIDSBELEID Hierdie privaatheidsbeleid sal geld vanaf 1 Julie 2021 PRIVAATHEIDSBELEID VIR DIE WEBWERF   1.DEFINISIES 1.1 Waar ons vereis in die dokument verwys na Helpende Hand (HH) verwys ons na: 1.2 HH Helpende Hand MSW (SHH); 1.3 Die Helpende Hand Studie Trust (HHST); 1.4 Helpende Hand Sake Edms Bpk. (HHS) Anonieme inligting: Anonieme inligting beteken…

Lees meer

Kuberwelstand: Beskerm jou kind in die digitale wêreld

Solidariteit Helpende Hand fokus in 2025 op welstand – en in ons moderne wêreld beteken dit meer as net liggaamlike en geestelike gesondheid. Aangesien tegnologie en die internet deesdae só deel is van ons alledaagse lewe, is kuberwelstand net so belangrik. Ons kinders word groot in ‘n wêreld waar aanlyn leer, sosiale media, speletjies en…

Lees meer

Die belangrike rol van versorgers: ‘n oproep tot gemeenskapsbelegging

In ‘n era van vinnige tegnologiese vooruitgang en die veranderinge in die samelewing bly min beroepe so standvastig en noodsaaklik soos dié van versorgers. Hierdie toegewyde individue speel ‘n deurslaggewende rol in die verskaffing van deernisvolle ondersteuning en hulp aan bejaardes en persone en kinders met gestremdhede. Aangesien die bevolking van ouer volwassenes steeds teen…

Lees meer

Vroue – Die millenniërs

Vroue uit verskillende generasies Die millenniërs Die millenniërs is tussen 1981 en 1996 gebore. Hulle het die vinnige opkoms van tegnologie beleef en het oor die algemeen ‘n beter opvoeding as vroeëre geslagte en beter toegang tot inligting. Millenniërs bevraagteken dikwels die tradisionele rolverdeling van vroue en mans in die samelewing en die werkplek. Vroue…

Lees meer

Helpende Hand bring lig in kwesbares se lewe

Die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut het ‘n nuwe mylpaal bereik met 44 versorgingstudente wat vanjaar eed afgelê het om die lig in kwesbare mense se lewens te wees. Die toekomstige versorgers het Vrydag 7 Maart tydens die Lig van Versorging-seremonie by die instituut se kampus in die ooste van Pretoria belowe om ligdraers in hul…

Lees meer

Helpende Hand bring lig in kwesbares se lewe

11 Maart 2025 SOLIDARITEIT HELPENDE HAND MEDIAVERKLARING Die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut het ‘n nuwe mylpaal bereik met 44 versorgingstudente wat vanjaar eed afgelê het om die lig in kwesbare mense se lewens te wees. Die toekomstige versorgers het Vrydag 7 Maart tydens die Lig van Versorging-seremonie by die instituut se kampus in die ooste…

Lees meer

Helpende Hand Opleidingsinstituut groet rekordgetal versorgingstudente in Afrikaans

21 Februarie 2025 SOLIDARITEIT HELPENDE HAND MEDIAVERKLARING Die sukses van moedertaalonderrig word vanjaar op Internasionale Moedertaaldag beklemtoon deur die inname van ‘n rekordgetal versorgingstudente aan die Solidariteit Helpende Hand Opleidingsinstituut. Volgens dr. Elsha Hermann, Helpende Hand se hoof van navorsing, programme en opleiding, onderstreep dit die groeiende behoefte aan goed opgeleide tuisversorgers wat na weerlose…

Lees meer

Brief 102: Kyk hoe ver het ons gekom

Brief 102 Arnoldus Pannevis het ‘n goeie kennis van Nederlands, Grieks, Latyn, Engels, Frans, Duits, Italiaans, Sweeds, Deens en Spaans gehad. Op 11 Julie 1866 het hy in Kaapstad aangekom en het hy as onderwyser Grieks en Latyn by die Paarl Gimnasium aangebied. Die Kaaps-Hollandse-taal het hom so beïndruk, dat hy dit ‘n voortreflike en…

Lees meer

Waarskuwing: Slenters raak al slimmer

Uitgereik deur Solidariteit Helpende Hand: Phillip Bruwer Solidariteit Helpende Hand waarsku die publiek om uiters waaksaam te wees vir slenters waarmee skelms hulself valslik voordoen as verteenwoordigers van betroubare instansies. Dit sluit welsynsorganisasies, banke, selfoonmaatskappye, die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) en selfs staatsinstansies in. René Roux, hoof van kommunikasie en woordvoerder van Helpende Hand, sê met…

Lees meer

Koop Boesemvriendinne sokkies

KOOP JOU BOESEMVRIENDINNE SOKKIES Koop vandag nog jóú paar sokkies en help ’n boesemvriendin! Dit word gratis versend en kos slegs R179 per paar. Sox Footwear werk saam met USN en Solidariteit Helpende Hand aan die Boesemvriendinne-projek. Hierdie inisiatief is deur Helpende Hand geloods om in Oktober tydens Borskankerbewusmakingsmaand bewustheid te skep. Die opbrengs van…

Lees meer