tieners

tieners

Ons Sentrum logo2

Kom ons gesels tieners …

Hoekom luister hulle nie?

Hoekom raak hulle so gou kwaad en maak amok?

Hoe hanteer 'n mens dit?

Solidariteit Helpende Hand se Ons Sentrum bied opleiding en ’n geleentheid om saam te gesels aan.

Vir wie: Maatskaplike werkers, sielkundiges, predikante en enigiemand anders wat op ’n professionele wyse by tieners betrokke is

Vrydag 24 Junie 2022

09:00-13:00

Ons Sentrum, Danie Theronstraat 218, Pretoria-Noord

R300 (met ligte happie, koffie en tee)

Aanbieder: Yolandi Singleton (Hoof: Ons Sentrum)

Naam en van*
Ek gee toestemming*

Die betaling kan ná afloop van voltooiing van hierdie vorm op PayFast gemaak word. Indien u ’n alternatiewe manier verkies, stuur gerus ’n e-pos [email protected] (Maak dan net die payfast bladsy toe). Of maak 'n EFT betaling en e-pos jou bewyse na [email protected] - Bank: FNB | Rekeningnommer: 62 331 445 503 | Tak: Centurion (takkode: 250 655) | Verwysing: OnsSentrumStudente