AANSOEKTYDPERK
Studente wat by Akademia studeer:
Jaarliks vanaf 1 Julie tot 31 Desember.
Studente wat by Sol-Tech Beroepsopleiding Kollegestudeer:
Sol-Tech het verskillende innames en aansoektydperke gedurende die jaar. Kontak die Helpende Hand Studiefondssentrum vir meer inligting of om die volledige inligtingstuk vir Sol-Tech studielenings te ontvang.
Studente wat by enige ander Universiteit of Kollege in Suid-Afrika studeer:
Jaarliks vanaf 1 Julie tot 30 September.
Geen aansoeke kan buite die vasgestelse aansoektydperke aanvaar word nie.
Solidariteit Helpende Hand se Studiefondssentrum administreer tans 220 studiefondse ter waarde van R238 miljoen waarmee ons reeds meer as 6300 behoeftige studente se studies, oor die laaste 11 jaar moontlik gemaak het

Bevestig die datums met die Studiefondssentrum
om teleurstelling te voorkom.
Solidariteit Helpende Hand se Studiefondssentrum administreer tans 220 studiefondse ter waarde van R238 miljoen waarmee ons reeds meer as 6300 behoeftige studente se studies, oor die laaste 11 jaar moontlik gemaak het

WIE IS ONS
Die Studiefondssentrum is ‘n inisiatief van Solidariteit Helpende Hand wat in 2009 gestig is om armoede te verbreek deur die opleiding van behoeftige studente moontlik te maak (by enige geakrediteerde tersiëre instelling in SA) deur middel van gedeeltelike, rentevrye studielenings.
GETUIENISSE
ONS STORIE
HOE WERK DIT
Die Studiefondssentrum help behoeftige afrikaanse studente met gedeeltelike, rentevrye studielenings om te kan studeer. Hierdie studiehulp word moontlik gemaak deur ons donateurs, wat op een van drie maniere bydrae tot die studiefondssentrum:
- Donateurs wat hul eie studiefondse stig.
- Testamentêre bemakings
- Eenmalige skenkings.
Afgestudeerde studente wat hul rentevrye studielenings terugebetaal help weer om die volgende studente se studies ook moontlik te maak.
ARTIKELS
Noord-Kaap-droogtekrisis: Boere op hul knieë om kinders in skole te hou
R38 miljoen sodat behoeftige studente kan studeer
NSFAS-sudiehulp: Net 3 weke oor vir studente om aansoek te doen
SA Universiteite: Só vergelyk pryse
Studiefondssentrum leer studente lesse in selfstandigheid met rentevrye studielenings
10 Briewe van dank aan die Studiefondssentrum
Plaasmoord Studiefonds vir Solidariteit Helpende Hand Studiefondssentrum
Volhoubare oplossings vir tersiêre studie is moontlik
KONTAK ONS
Kontakbesonderhede:
Tel: 012 644 4428
E-pos: [email protected]