Streeknuus: Helpende Hand maak geskiedenis in die Wes-Kaap

Nagenoeg 150 rolspelers van al die uithoeke in die Wes-Kaap het onlangs bymekaargekom om ’n daadwerklike poging aan te wend om armoede in die provinsie te verlig, te verbreek en te voorkom. Altesaam nege takke van Solidariteit Helpende Hand en verteenwoordigers van sewe van Helpende Hand se Ons Winkel-skenkingswinkels regoor die provinsie het in Maart…

Lees meer