BRIEF 105: WEES DANKBAAR

Brief 105 Op die plaas sien ons soggens heelwat spinnerakke op die gras. Deur die loop van die dag verdwyn die oggenddou en die spinnerakke stuk-stuk – so amper asof die spinnekoppe hul spinnerakke soos ’n tent afslaan en dit die volgende oggend weer opslaan om die oggenddou op ’n ander plek vas te vang.…

Lees meer