Posts Tagged ‘Brief 106’
BRIEF 106: Ons Plek
Brief 106 Wanneer ek aan my kinderdae dink, ruik ek vars gebakte brood in ‘n warm kombuis en voel my ma se sagte hand wat my hare agter my oor invee. Ek onthou die dae toe my drome nog vry en ongebroke was. Miskien onthou jy ook soms sulke dae? Miskien het jy ook kaalvoet…
Lees meer
