BRIEF 108: WAT GELD NIE KAN KOOP NIE

Brief 108 ‘n Paar weke terug ontvang ons ‘n e-pos van ‘n bejaarde wat my brief gelees het en laat weet het dat hy op die ouderdom van 83 jaar steeds nie iets in die lewe bereik het nie. My moed het in my skoene gesak, want ons almal is arm aan iets. Dikwels besef…

Lees meer