Posts Tagged ‘Brief 115’
BRIEF 115: HARTE EN HANDE VAN HOOP
Brief 115 In my vroeë twintigs het ek die voorreg gehad om vir ‘n paar jaar in die Paarl te bly. Dit was in die onsekere tyd van die Covid-inperkings. Ek het ‘n woonstel heel bo in die hoek van die oudste hotel gehuur en het ‘n pragtige uitsig oor die berge gehad. Af in…
Lees meer