Posts Tagged ‘Brief 142’
BRIEF 142: Die diensbaarheid van ‘n maatskaplike werker
Liewe Leser ‘n Vriend het een keer vir my gesê as jy hulp by die kerk nodig het, moet jy altyd eerste vir die besigste en mees betrokke kerk-tannie vra, want sy sal die vermoë hê om tyd vir jou te maak. Dis darem ‘n besonderse gawe – om tyd te maak. In ‘n wêreld…
Lees meer