BRIEF 143: JOU NAAM

Liewe Leser ‘n Ou grappie wat nou nog in my vriendekringe voortleef, is dat ek op ‘n stadium gedink het dat die naam “Anoniem” is direk aan een persoon gekoppel en dat dié persoon, na my beskeie mening, boonop nog wys ook is. Ek het later eers besef dat “anoniem” ‘n sinoniem vir “onbekend” is.…

Lees meer