BRIEF 144: #JyGeeHoop #JySkepHoop #JyIsHoop

Liewe Leser Hoop is nie ‘n sagte gevoel wat net op mooi dae bestaan nie. Ware hoop word gebore in tye van druk wanneer geloof ‘n daad word en vertroue ‘n keuse. In die Christelike lewe is hoop onlosmaaklik verbind aan diensbaarheid, want hoop wat nie dien nie, bly onvolledig. Dit is juis as ons…

Lees meer