Posts Tagged ‘Brief 145’
BRIEF 145: Diensbare Donateurs
Liewe Leser Ek het ‘n rukkie terug gelees dat die grootste daad van diensbaarheid soms is om iemand anders se droom ernstig op te neem. Ek moes eers ‘n bietjie daaroor dink, want ons almal het tog drome en die verantwoordelikheid om dit self na te streef. Waarom op iemand ander se drome fokus? Dit…
Lees meer