Brief 146: Diensbaarheid is nie ‘n transaksie nie

Liewe Leser Ek het Job al ‘n paar keer deurgelees. In vergelyking met ander Bybelse boeke is dit nie ‘n baie lang verhaal nie, maar die lesse wat ons daaruit kan leer, kan ons beslis toepas. In ‘n neutedop kan ons Job se storie in drie sinne opsom: Job ly. Job is getrou. God voorsien.…

Lees meer