Brief 55: Die impak van ‘n posseël

Brief 55 Ek het grootgeword met ’n posbus voor ons huis waarin ons gereeld briewe en rekeninge ontvang het. In daardie dae was selfone en sosiale media irrelevant. Adresse is in die skrywer se herkenbare handskrif op koeverte neergepen. Vir ’n skrywer om ‘n brief te kon stuur, was dit ’n vereiste om ’n posseël…

Lees meer