Posts Tagged ‘Brief 74’
#LieweLeser
’n Paar weke terug gesels ek met ’n mentor oor eerste indrukke. As iemand wat geneig is om met wantroue te worstel, vind mense my gewoonlik moeilik leesbaar en bly eerste indrukke vir my ’n uitdaging, want eerste indrukke is nie altyd reg nie en kan tot verkeerde gevolgtrekkings oor iemand lei. Die gesprek loop…
Lees meer