Posts Tagged ‘Brief 75’
BRIEF 75: GELEENDE GELEENTHEDE
Brief 75 Een van my vriende het my ’n rukkie gelede die volgende gevra: “Hoeveel rooi karre het jy vanoggend op pad werk toe sien verbyry?” Ek het ’n bietjie daaraan gedink en dadelik besef dat ek glad nie kan onthou of ek enigsins ’n rooi kar daardie oggend gesien het nie. My antwoord aan…
Lees meer