Posts Tagged ‘Brief 76’
#LieweLeser
C.J. Langenhoven het geskryf: “Aan elke silwerrandjie is daar ‘n wolk.” Dis duidelik dat hy ‘n bietjie anders na die lewe gekyk het as die meeste van ons. Selfs al het hierdie aanhaling ‘n negatiewe ondertoon, laat dit my dink aan die belangrikheid van mentors en waarom dit soms nodig is om iemand as klankbord…
Lees meer