Brief 77: Goeie ou dae

Brief 77 Ek het ‘n rukkie terug ou CD’s in my kas ontdek en deur elke CD se lirieke-boekie geblaai. Dit het my laat terugdink aan die dae toe ons tyd afgestaan het om die lirieke van ‘n nuwe CD woord vir woord te leer terwyl die CD in die CD-speler gedraai het. Dié leerproses…

Lees meer