Brief 80: Arm en ‘n been

Brief 80 In my kinderdae het ek my Desembervakansies op my grootouers se plaas deurgebring. Elke dag was ’n goeie, en nóg beter as ek saam met maats in die omgewing gespeel het. As kind het ek armoede nie goed geken nie, maar die gate in hul klere en die pakkie 10 sent-aartappelskyfies wat hulle…

Lees meer